25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 9: Opvolggesprek met Elsa en Frans

p564

110

111

112

113

114

115

116

117

118

119

120

121

122

123

124

125

126

127

128

129

130

131

132

133

134

135

136

137

138

139

140

141

142

143

144

145

146

Albert: Ek dink met verkiesings kry ʼn mens iets van teen die ANC stem en die een

[party] wat die beste teen hulle skop is heelwaarskynlik die DA. Mense stem maklik DA,

maar dit beteken nie hulle is heeltemal DA nie.

Frans: Ja, maar hier is tog... Elsa as jy nou dink aan C en die groep manne, Christen

mans wat hier is en die biduur wat hulle hou. Hhulle is nou weer almal ACDP ouens, of

die meeste van hulle behoort ook dan aan ander kerke, maar hulle ondersteun die

ACDP as dit nou by stemmery kom. Maar nog steeds, dit is nie ʼn verregse stem nie.

Elsa: Nee dit is nie ʼn wit party nie.

Frans: En dan nou die ander ding wat Elsa gesê het, is dat ons nader gekom het aan

die kleurlingmense. Ek het my so ʼn bietjie begeef in die bou-rigting in toe ons nou daai

huis daaronder gebou het en die afdak en so het hulle my ook al ʼn paar keer gehelp.

Ons het agtergekom die verhoudings... dit is makliker in ʼn werksverhoudings vir ons en

die tipe beroep wat ons gedoen het om met die swart mense klaar te kom wat van die

Transkei en Oos-Kaap af kom, as met die kleurlinge. Die kleurlinge is in ʼn baie

moeilike situasie hier in die Kaap. Hulle sien die swart nasie as ʼn bedreiging en hulle

sê ook die swartes is skelms.

Elsa: Daar is baie rassisme onder die kleurlinge.

Frans: Hulle is baie rassisties, die kleurlinge teenoor die swartes.

Albert: So dit is nie net ons alleen nie.

Frans: Nee, nee dit is nie net ons nie. En dan sê baie van hulle, die swartes en

kleurlinge, dat dit het baie beter gegaan voor 1994. Daar was meer duidelike strukture

gewees en het geweet nee is nee en ja is ja. Vandag is daar nou hierdie groot grys

gebied van ʼn hoër groep swartes wat daar bo leef en op grondvlak waar nou basis niks

verander het nie. Dit is nou dit. Ten opsigte van die werksituasie is die kleurling ʼn

bietjie meer uitgesproke, miskien ʼn bietjie meer arrogant, miskien ʼn bietjie meer dit en

dit.

Elsa: Ek dink die probleem, as jy dit sê, is die probleem eintlik aan jou kant want jy is

nie gewoond daaraan om met swart en bruin mense te werk nie, wat nie hulle opinie

mag uitspreek nie. Ek meen jy het vir hom gesê doen dit en hy het dit gedoen.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!