25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 9: Opvolggesprek met Elsa en Frans

p562

36

37

38

39

40

41

42

43

44

45

46

47

48

49

50

51

52

53

54

55

56

57

58

59

60

61

62

63

64

65

66

67

68

69

70

71

72

Elsa: Ek persoonlik moet vir jou sê Albert... ek kan dit regtig nie vir jou sê dat my lewe

enigsins dramaties negatief beïnvloed is vandat ons ʼn swart regering het nie. ʼn Mens

sien nou wel party plekke, hier by ons minder, maar by party plekke is die paaie in ʼn

swakker toestand. Maar in my persoonlike lewe kan ek regtig nie agterkom dat daar ʼn

verskil is vandat ons ʼn swart regering het.

Albert: So in ʼn groot mate gaan die lewe nog aan soos altyd.

Elsa: My lewe gaan aan soos altyd. En ek moet ook sê, ek het in ʼn mate begrip vir

sekere goed waar dit nou slegter met mense gaan onder die nuwe regering. Want ons

was gewoond aan ʼn sisteem wat die grootste gedeelte van die geld op die blanke

mense gespandeer het. Terwyl dit nou ʼn baie groter area moet dek. So ek het begrip

daarvoor dat mense nie by al die paaie kan uitkom nie en nie by al die rioolwerke.

Albert: Die geld is dieselfde maar die aantal goed wat gedoen moet word daarmee is

meer.

Elsa: So ek kan regtig nie sê my lewe het verander nie.

Albert: Die feit dat julle geskuif het van die Vrystaat af hierna toe, het dit iets verander?

Het julle goed anders begin raaksien?

Elsa: Ek persoonlik het op ʼn meer persoonlike vlak by die bruin en swart mense

betrokke geraak as gevolg van ʼn interkerklike vroue groep, Women Aglow, by wie ek

aangesluit het toe ek hier aangekom het. En dit was die eerste mense wat na my toe

uitgereik het. En daar is geen diskriminasie van ras of stam of wat ook al nie. So of jy

nou kleurling is of pikswart is almal omhels mekaar en gee mekaar ʼn drukkie en so. Dit

het ek op ʼn baie persoonlike manier beleef. In Welkom het ons in die hoër kringe, hoe

sou ek sê baie meer met swart mense te doen gehad, net op ʼn ander manier. Ons

beweeg nie meer in dieselfde kringe as waar ons vroeër beweeg het nie.

Albert: Frans, en met jou, wat het gebeur die afgelope tyd?

Frans: Nee kyk, ek wil jou vertel dat ons amper ʼn kleurling skoonseun gehad het. Ek

gaan net vinnig daaroor praat. [Ons dogter] A is onlangs geskei en toe het sy nou

hierdie ander ou in haar lewe gekry en ons het nie geweet wie, waar en wat nie. Toe

hoor ons later dit is H, en H is ʼn kleurling ou wat saam met haar werk. Ten spyte

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!