25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 8: Gesprek 8 (19 November 1998) p560

624

625

626

627

628

629

630

631

632

633

634

635

636

637

638

639

640

641

642

643

644

645

nog steeds my opinie hê. Maar wanneer dit kom by landsake en beleid, het ons nie

veel sê wat dit aanbetref nie, en as daai manne onverantwoordelik gaan optree,

iemand het anderdag gesê dat Peter Makaba het openlik, op verhoë gestaan en gesê

kill the farmer, kill the boer. En die vraag was gevra, hierdie klomp wat nooit skool toe

gegaan het nie en wat nie hulle eie idee het nie en wat nooit mag gedink het nie, en

wat nie toegelaat was om te dink hulle hele lewe lank nie, hier staan 'n staatsman en

hy sê kill a farmer, kill a boer en wat is nou die reaksie van hulle wat nooit anders kon

doen as wat die witman vir hom sê nie. Nou doen hy wat die staatsman vir hom sê. En

as die regering nie ook daai kollektiewe verantwoordelikheid gaan vat nie, gaan

vernietig hulle die hele blanke samelewing.

Elsa: My persoonlike siening, is dat daar vir ons 'n swaar pad voorlê. Ek wil aan die

een kant sê ons het dit verdien, dat dit ons straf is op die verlede, maar ek dink oor

baie jare sal dinge tog regkom, ek hoop so. Maar dat dit baie lank sal vat om hierdie

haat en skuld wat tussen mense is, heeltemal uit te roei, is so, dit kan nie oornag

gebeur nie. 'n Mens kan nie verwag apartheid is nou verby en almal het nou gelyke

regte en nou moet alles vorentoe reg loop nie. Dit gaan 'n lang tyd vat. Dit gaan 'n ruk

lank sleg gaan voor dit beter gaan.

Albert: Dan is dit dit, dankie.

{Einde van die gesprek}.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!