25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 8: Gesprek 8 (19 November 1998) p549

219

220

221

222

223

224

225

226

227

228

229

230

231

232

233

234

235

236

237

238

239

240

241

242

243

244

245

246

247

248

249

250

251

252

253

254

255

Albert: Ek wil nou net vra, as ons nou die besoekers van verlede keer, die swart

mense, sou vra om kommentaar te lewer op wat ons nou hier sê, dan wonder ek nogal

wat hulle reaksie sou wees.

Johan: Dis juis wat ons probleem is, ons stem almal saam rassistiese wetgewing was

foutief. Ons het sover gegaan om te sê dit was sonde. Nou, 'n stuk wetgewing wat uit

en uit rassisties is, is nou ewe skielik reg. Dit is uit en uit gebaseer op

rasseklassifikasie. Ek glo dit nie.

Karin: Ek het in hierdie week 'n finansiële instelling gebel om werk te soek vir 'n

gestremde, toe is daar reguit aan my gesê hulle het vakatures, maar dit is slegs vir

swartes. Toe sê ek hierdie persoon is gestremd en sy is 'n vrou, dit is 'n regstellende

aksie aanstelling, gaan lees jou wet. Toe sê sy jy hoor nie wat ek vir jou sê nie, ons

mag slegs swartes aanstel.

Albert: Dis hoekom ek die vraag gevra het, want dit lyk vir my belangrik om daaroor te

praat: is regstellende aksie bloot 'n vergelding, of is daar 'n stuk restitusie, 'n stuk

regstelling van 'n ding wat oor jare verkeerd geloop het in regstellende aksie. As jy 'n

situasie het wat verkeerd geloop het, en jy moet hom regstel, dan is dit 'n moeiliker

storie.

Isak: Dis 'n belangrike ding… (Band baie onduidelik rondom iets van rassisme) … daar

is ou swart mans wat in goeie Afrikaans vir Verwoerd uit die Hansard sal aanhaal,

maar op die oomblik is dit vir ons wat daaronder lei 'n baie traumatiese ervaring. Vir

hoe lank gaan dit wees voordat dit alles reggestel is?

Albert: Nou kom die argument in, van ja dit is diskriminasie want dit is uit en uit op ras

gebaseer, nou word die frase gebruik, regverdigbare diskriminasie, justifiable

discrimination.

Mike: Kan dit ooit geregverdig wees?

Johan: Daai tyd was daar ook geglo dat dit geregverdig is. Wat het nou verander?

Mike: Ek hoop net oor 50 jaar gaan hier 'n groep swartes sit en sê, het ons regtig die

regte ding gedoen om die blankes so uit te werk, om wetgewing te maak van

affirmative action, dink julle nie ons het ’n fout gemaak nie? Dan sit hulle net soos ons

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!