25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 8: Gesprek 8 (19 November 1998) p548

182

183

184

185

186

187

188

189

190

191

192

193

194

195

196

197

198

199

200

201

202

203

204

205

206

207

208

209

210

211

212

213

214

215

216

217

218

nou 30 jaar in die bedryf waarin ek is, en in daai tyd was daar baie meer swart

ingenieurs universiteit toe gestuur as blankes. Hulle is opgelei as ons ingenieurs, en

hulle sit vandag oorsee, en by ander plekke soos Eskom, Iscor. So dit is nie so dat

hulle nie die geleentheid gehad het om daai posisies te bereik nie. Ons het miskien

privaat, in ons privaat lewe, of in die onderwys gesê julle is nog nie reg nie. Maar ek

stem nie met jou saam dat ons nou presies wat ons gedoen het, nou bekommerd is dat

hulle dit gaan doen nie. Ek glo nie die doel is dieselfde nie, ek dink nie hulle is van plan

om …

Albert: Ek is nou moedswillig. Dink jy regtig ons was so edel gewees?

Mike: Ek praat van maatskappye.

Albert: Ja. Bedoel jy regtig maatskappye was so edel gewees?

Mike: Waarom het hulle dit destyds gedoen? Waarom het Anglo dit destyds dan

gedoen?

Elsa: Anglo het dit gedoen om sy eie bas te red, en op die oomblik is Anglo besig om te

onttrek uit die land uit, want hulle is so bang dat hulle op die ou end van hulle rykdom

sal moet oorgee aan die regering. So hulle het jare terug hierdie tipe aksies begin doen

om hulleself …

Mike: Dis 'n persoonlike opinie, jy weet dalk meer van Anglo af as ek, ek gaan nie met

jou stry nie.

Elsa: Dit is my opinie van buite af.

Mike: Jou man sal vir jou kan sê Anglo is die grootste maatskappy in die wêreld en al

wat ek sê is dat as daai mense 20 en 25 jaar terug swartes opgelei het vir sekere

poste, was dit dan omdat hulle onder druk was van die staat of die regering of vir

watter rede was dit? As dit dan nie was omdat hulle gevoel het ons moet doen wat reg

is nie?

Elsa: Goed, maar jy praat nou van een maatskappy in die land, dit het nie in die

algemeen so gegaan nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!