25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 8: Gesprek 8 (19 November 1998) p545

72

73

74

75

76

77

78

79

80

81

82

83

84

85

86

87

88

89

90

91

92

93

94

95

96

97

98

99

100

101

102

103

104

105

106

107

108

opleiding, bloot om regstellende aksie te doen. En dan kry jy dat vir 'n lang termyn,

gaan jou produktiwiteit lei daar onder, want daai mense moet eers op 'n vlak kom waar

die mense was wat hulle vervang het. Dit is die negatiewe kant, vir 'n hele ruk gaan dit

die land se produksie affekteer. Maar daar is geen ander uitweg nie. Hoe gaan jy dit

anders hanteer, dit is nie prakties moontlik om hulle eers almal op te lei en dan in poste

in te sit nie. Dit is die lewe waarin ons lewe, dit gaan lank vat en die mense wat wel

bereid is om die opleiding te doen, gaan betaal daarvoor en die mense verloor. Want jy

kry die ander pirate companies wat sê ek het 'n swart ingenieur in my diens, maar gaan

vra wie het hom opgelei, dan sal hy sê ek worry nie wie het hom opgelei nie, solank ek

hom net het.

Karin: Dis die probleem wat ek met regstellende aksie het, is dat baie van hierdie goed

is nie opreg nie. Die mense doen dit om te kan sê, dan is dit mos nie reg en regverdig

nie. As mens iemand in 'n pos aanstel, moet hy daai tipe werk kan doen en hy moet

voluit gaan. Dan is dit 100% reg en regverdig en dan word daai persoon ook nie

uitgesluit van die groep nie. Want as iemand aangestel word as 'n figurehead, dan bly

het net dit, hy raak nie deel van die groep nie.

Albert: Wat maar net tokenism is op die ou end, dit is seker altyd 'n gevaar met iets

soos regstellende aksie. Ek dink Mike wat jy daar gesê het dat julle al 20 jaar daarmee

besig is, miskien was dit meer gelyke geleenthede, 'n equal opportunies company. Hoe

dink ons aan regstellende aksie? Dink ons aan regstellende aksie as vergelding om die

blankes terug te kry, of verstaan ons regstellende aksie anders?

Johan: Ek het verlede week 'n werkswinkel bygewoon oor die nuwe Employment

Equity Act, wat deur die kamer van mynwese se HR manager aangebied is. Die

persoonlike ervaring wat ek daar gehad het toe die man die definisie van Designated

Groups behandel, wat nou vroue, swartes en gestremdes is – ewe skielik is ek 'n

nonentiteit, ek bestaan nie, 'n wit man bestaan nie meer nie. My gevoel is ja, dit is

vergelding wat gebeur het. Dit laat my glad nie goed voel nie. Dit laat die meeste

Afrikaner wit mans wat nog ver van aftrede is, geweldig bekommerd word. Ek kry 'n

arme besigheidsman jammer wat sy eie besigheid het wat meer as 50 werksmense

het, hy moet nou (mense) aanstel wat miskien glad nie eers geskik is nie, maar hy

moet omdat die Wet so sê. Ja, ek dit maak seer. Nou kan 'n mens seker dink hoe seer

het dit die ander mense nie gemaak nie. Maar is dit 'n manier om dit dan nou reg te

stel?

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!