25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 7: Gesprek 7 (4 November 1998)

p541

916

917

918

919

920

921

922

923

924

925

926

927

928

929

930

931

932

933

934

935

936

937

938

939

940

941

942

943

944

945

946

947

948

949

950

951

952

why I say, as peacefully as it was, whites was still prepared to sell their land, for what, it

was for government to act very quickly, it was supposed to be a radical change. Whites

were prepared to say if I have 7 farms, I am prepared to give 3 and keep 4. So now,

when that is not done, the wounds of the past will resurface again, and other problems

steps up, if you can look at the killing of the farmers now, it is a issue that the

government should long ago addressed, they go there and say, there is money there,

these people are rich, they enrich themselves and this is part of our land, now we are

going to kill them. Now I say, let us go and address the issues of consent with urgency.

Hanlie: But we can't address it, we that are sitting here we cannot address that issue.

Steve: No, but your voice counts, it is a democratic country …

Hanlie: But I mean, when will my voice count?

Danie: Julle sal onthou dat die aand toe ek die apartheidsinligting aan julle deurgegee

het, waarom apartheid ontstaan het, was dit presies nou wat Steve sê, het ek daardie

aand gesê. Een van die grootste probleme van apartheid, was die 1913 grond wet, die

grond hervormingswet, dis presies wat ek gesê het.

Frans: Al wat ek wil sê is dat ek bly is dat Rose en Steve en Quincy hier was vanaand.

Dit was vir my baie insiggewend gewees om te hoor hoe het hulle dinge ervaar en

beleef, en hoe hulle die toekoms sien. Mens kom tot die slotsom, ons as hierdie groep

het werk om te doen, ons as Christene het werk om te doen, ons sal werklikwaar

drastiese dinge moet doen om die raakpunte te identifiseer en by 'n land, 'n situasie, 'n

volk van eenheid uit te kom wat op 'n gladde see of gladde water vaar, ek dink ons het

'n lang pad om te gaan.

Albert: Ek wil aansluit by wat jy daar sê, ek dink ons het 'n langerige pad om te loop,

maar daai pad gaan nie vanself geloop word nie, ons sal moet voorloop, ons sal moet

ook die pas aangee op 'n manier. Ek het dit aan die begin gesê, en ek gaan dit weer

sê, ek dink, ek hoop dit wat in die groep doen met mekaar, dat dit deel sal wees van

die proses tot 'n meer suksesvolle toekoms vir hierdie land waarin ons is. Rose, Steve,

Quincy, baie dankie vir julle almal wat gekom het, ek dink dit was een van ons

lekkerste gesprekke gewees, baie sinvol. Ek kom al hoe meer tot die oortuiging soos

wat ek nou die proses deurloop het, ook na aanleiding van my gesprek met Beyers

Naudé dat dit wat ons hier doen net die begin is, vir myself in elk geval. Dit is maar net

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!