25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 7: Gesprek 7 (4 November 1998)

p526

366

367

368

369

370

371

372

373

374

375

376

377

378

379

380

381

382

383

384

385

386

387

388

389

390

391

392

393

394

395

396

397

398

399

400

401

Rose: Ons moet eers besef maar ons verskil definitief. As ons beginne besef ons

verskil, dan moet ons saamstem om te kán verskil, met ander woorde soos Linda sê,

ons moet onse verskille begin oorkom, dan eers kan ons mekaar sien as mens. Soos

wat sy gesê het, die wit ou het 'n manier waarop hy 'n ding doen, die kleurling het 'n

manier waarop hy 'n ding doen en die swarte het 'n manier waarop hy 'n ding doen. Ek

dink op die stadium is ek bietjies te oud om my manier van doen te verander, en dan

gaan ek nie van 'n volgende ou verwag om sy manier van doen te verander nie, ek

gaan wel van hom verwag om my manier van doen voor begrip te hê en te aanvaar.

Danie: As ek daarby kan aansluit, ek stem 100% met u saam, maar dan moet ons die

raakpunte waar ons bymekaar kan uitkom, kan raaksien, en daarop voortbou, dit is wat

vir my belangrik is.

Linda: Jy kan die susters uitnooi om na my groep toe te kom, dat julle kan leer waar die

raakpunte is. Jy leer dit net deur mekaar te ken.

Albert: Is dit nie waar die antwoord lê, of deel van die antwoord, kontak in sulke klein

groepies? Ek dink nou die heeltyd aan dit wat Quincy sê, die hele Welkom-Suid gaan

nou saam en ons gaan hou in een van die gemeentes in Thabong kerk. Nou is die

vraag: is dit wat ons lidmate wil hê? Iemand het op 'n stadium gepraat van different but

not too different, is dit nie dalk too different nie? Kan mens nie dalk in kleiner groepie

verskil, maar minder verskille hê nie?

Hanlie: Dit gaan nie vir my oor different of too different nie, want ek dink as 'n mens in

'n groot groep gaan, dan bly daai groep nog steeds 'n kliek. Dan het jy twee aparte

groot groepe bymekaar, en hierdie groep sit nog steeds bymekaar en ek dink dat

blootstelling aan mekaar in die gewone daaglikse lewe, dat hoe meer ons met buurman

en kind op die skool in kleiner groepies mekaar regtig leer ken, want jy leer nie mekaar

ken in groot groepe nie. Maar praat jy nou spesifiek van die kerk as jy praat van die

groot groepe?

Albert: Nie noodwendig nie, maar dit is die voorbeeld wat ons genoem het.

Quincy: Yes we need to do it in smaller groups, there is nothing wrong with say two or

three families visiting me at home, and we do this likewise. But we need a radical

change. The whole congregation must come to Thabong, and worship with us there,

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!