LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...
LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ... LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...
Bylaag 7: Gesprek 7 (4 November 1998) p520 145 146 147 148 149 150 151 152 153 154 155 156 157 158 159 160 161 162 163 164 165 166 167 168 169 170 171 172 173 174 175 176 177 178 179 180 181 te voltooi. Ek het geweet daar is baie van hulle wat moes uithelp wat maar net 'n matriek gehad het. Ek het gedink dit is omdat hulle minder gekwalifiseerd is. Rose: Nee wat die regering ook daar gemaak het is, hulle het die kleurlinge laat kom skoolhou met matriek en twee jaar, dan kon ons kom skoolhou. Terwyl hulle die wit ou verplig om matriek en drie jaar en later vier jaar te doen. Maar selfs die bruin ou met matriek en vier jaar het nog steeds minder gekry as die wit ou met matriek en vier jaar. Wat nog onregverdig is, en as ek enigsins nog iewers matriek vraestelle in die hande kan kry van die departement van die Raad van Verteenwoordigers en die ou Volksraad, was ons matriek eindeksamen so opgestel dat die minimum van ons moet slaag. Vergelyk jy 'n standerd agt Raad van Verteenwoordiger-vraestel (die bruin vraestel), is die gelykstaande aan 'n wit matriek vraestel. Dis waarom daar in die wit skole 'n 100% slaagsyfer was, was daar in die bruin skole 'n 80% slaag en die swart skole 'n 40% slaag. Hanlie: Rose, jy sien, dit is nou 'n stelling wat ek onmiddellik voel jy moet dit vir my bewys. Rose: Wat jy moet ook onthou as jy enige kennis het daarvan, in onse tyd, in die 70 jarige, bestaan daar nie 'n ding soos 'n bruin of swart inspekteur nie. Dit was net wit, en die wit ou wat vir ons wiskunde inspekteur was, het dit pertinent genoem dat ons vraestel baie meer stywer opgetrek is as die wittes s'n. Hanlie: Tot wanneer was dit so. Rose: My kollega wat Biologie gee het nog die vraestelle, ek kan dit vir A bring en dan kan u daarna kyk. Hanlie: Ons moet praat daaroor, dit is geweldig interessant, eintlik ontstellend vir my, want ek het gedink die standaard het hoeka nóú vir my gesak. Rose: Kom ek sê vir u, die kleurling standaard het geweldig gesak. Terwyl u nou besig is met Afrikaans, ons vraestel het gevra hoekom kry "geëet" 'n deelteken, en "toe-eien" 'n koppelteken, wat jy baie min in 'n wit Afrikaanse vraestel kry. M.a.w. die wetenskap van die vak is vir ons gevra, terwyl die gebruik van Afrikaans in die ander vraestel gevra is.
Bylaag 7: Gesprek 7 (4 November 1998) p521 182 183 184 185 186 187 188 189 190 191 192 193 194 195 196 197 198 199 200 201 202 203 204 205 206 207 208 209 210 211 212 213 214 215 216 217 218 Hanlie: Ek en jy sal later daaroor praat, want ek dink hulle sal nou vir ons begin kwaad word. Albert: Dit is interessant, want wat jy sê is dat die vraestel doelbewus so opgestel is dat minder kleurlinge en nog minder swartes hom gaan slaag op die ou end. Hanlie: Dit was dus in jou geval ook Afrikaans eerste taal. Danie: Is dit vandag nog so? Rose: Nee, ons skryf vandag dieselfde vraestel. Danie: Het die slaagsyfer enigsins verbeter? Rose: Ja, die afgelope twee jaar is die slaagsyfer baie beter. Albert: Bedoel jy omdat die standaard vanuit die bruin perspektief, makliker is vir die bruin kinders. Hanlie: Ja, maar die vraestelle is baie makliker as wat dit 10 jaar gelede was vir ons ook. Dit hang ook van mens self af. Die spesifieke vraag wat jy nou gevra het is vir my 'n gewone vraag. Ek sê nie hy was al in 'n matriek eindeksamen so gevra nie, maar dit was al in my vraestelle. Dis twee baie lekker voorbeelde daai. Quincy: May I just add something. We should actually go a little bit backward. Let's take the legislation that was passed in 1953, I think; who said let us give them, that is blacks, the type of education that will keep them subservient to whites. In other words a type of education that they will only be able to interpret, they should not be able to do things for themselves, to do manufacturing themselves. And this is why I think only after 1976 some Technical Colleges and schools coming up. We were just there to be trained as nurses, policemen, interpreters and ministers of religion. Now why did we have the uprising so in 1976? We had the uprising now simply because Afrikaans was forced upon people as a medium of instruction. Those are the thing that when we think of apartheid, we think about. In particular when they say let's give them the type of education that will keep them subservient. This is why you will find that one white man will actually be a foreman of some 100 blacks, when he leave for the office or town, they all stand there and when he comes back he finds that he started working and so
- Page 485 and 486: Bylaag 4: Gesprek 4 (10 September 1
- Page 487 and 488: Bylaag 4: Gesprek 4 (10 September 1
- Page 489 and 490: Bylaag 4: Gesprek 4 (10 September 1
- Page 491 and 492: Bylaag 5: Gesprek 5 (6 Oktober 1998
- Page 493 and 494: Bylaag 5: Gesprek 5 (6 Oktober 1998
- Page 495 and 496: Bylaag 5: Gesprek 5 (6 Oktober 1998
- Page 497 and 498: Bylaag 5: Gesprek 5 (6 Oktober 1998
- Page 499 and 500: Bylaag 5: Gesprek 5 (6 Oktober 1998
- Page 501 and 502: Bylaag 5: Gesprek 5 (6 Oktober 1998
- Page 503 and 504: Bylaag 5: Gesprek 5 (6 Oktober 1998
- Page 505 and 506: Bylaag 5: Gesprek 5 (6 Oktober 1998
- Page 507 and 508: Bylaag 5: Gesprek 5 (6 Oktober 1998
- Page 509 and 510: Bylaag 5: Gesprek 5 (6 Oktober 1998
- Page 511 and 512: Bylaag 6: Gesprek 6 (27 Oktober 199
- Page 513 and 514: Bylaag 6: Gesprek 6 (27 Oktober 199
- Page 515 and 516: Bylaag 6: Gesprek 6 (27 Oktober 199
- Page 517 and 518: Bylaag 6: Gesprek 6 (27 Oktober 199
- Page 519 and 520: Bylaag 6: Gesprek 6 (27 Oktober 199
- Page 521 and 522: Bylaag 6: Gesprek 6 (27 Oktober 199
- Page 523 and 524: Bylaag 6: Gesprek 6 (27 Oktober 199
- Page 525 and 526: Bylaag 6: Gesprek 6 (27 Oktober 199
- Page 527 and 528: Bylaag 6: Gesprek 6 (27 Oktober 199
- Page 529 and 530: Bylaag 6: Gesprek 6 (27 Oktober 199
- Page 531 and 532: Bylaag 6: Gesprek 6 (27 Oktober 199
- Page 533 and 534: Bylaag 7: Gesprek 7 (4 November 199
- Page 535: Bylaag 7: Gesprek 7 (4 November 199
- Page 539 and 540: Bylaag 7: Gesprek 7 (4 November 199
- Page 541 and 542: Bylaag 7: Gesprek 7 (4 November 199
- Page 543 and 544: Bylaag 7: Gesprek 7 (4 November 199
- Page 545 and 546: Bylaag 7: Gesprek 7 (4 November 199
- Page 547 and 548: Bylaag 7: Gesprek 7 (4 November 199
- Page 549 and 550: Bylaag 7: Gesprek 7 (4 November 199
- Page 551 and 552: Bylaag 7: Gesprek 7 (4 November 199
- Page 553 and 554: Bylaag 7: Gesprek 7 (4 November 199
- Page 555 and 556: Bylaag 7: Gesprek 7 (4 November 199
- Page 557 and 558: Bylaag 7: Gesprek 7 (4 November 199
- Page 559 and 560: Bylaag 8: Gesprek 8 (19 November 19
- Page 561 and 562: Bylaag 8: Gesprek 8 (19 November 19
- Page 563 and 564: Bylaag 8: Gesprek 8 (19 November 19
- Page 565 and 566: Bylaag 8: Gesprek 8 (19 November 19
- Page 567 and 568: Bylaag 8: Gesprek 8 (19 November 19
- Page 569 and 570: Bylaag 8: Gesprek 8 (19 November 19
- Page 571 and 572: Bylaag 8: Gesprek 8 (19 November 19
- Page 573 and 574: Bylaag 8: Gesprek 8 (19 November 19
- Page 575 and 576: Bylaag 8: Gesprek 8 (19 November 19
- Page 577 and 578: Bylaag 9: Opvolggesprek met Elsa en
- Page 579 and 580: Bylaag 9: Opvolggesprek met Elsa en
- Page 581 and 582: Bylaag 9: Opvolggesprek met Elsa en
- Page 583 and 584: Bylaag 9: Opvolggesprek met Elsa en
- Page 585 and 586: Bylaag 9: Opvolggesprek met Elsa en
Bylaag 7: Gesprek 7 (4 November 1998)

p520

145

146

147

148

149

150

151

152

153

154

155

156

157

158

159

160

161

162

163

164

165

166

167

168

169

170

171

172

173

174

175

176

177

178

179

180

181

te voltooi. Ek het geweet daar is baie van hulle wat moes uithelp wat maar net 'n

matriek gehad het. Ek het gedink dit is omdat hulle minder gekwalifiseerd is.

Rose: Nee wat die regering ook daar gemaak het is, hulle het die kleurlinge laat kom

skoolhou met matriek en twee jaar, dan kon ons kom skoolhou. Terwyl hulle die wit ou

verplig om matriek en drie jaar en later vier jaar te doen. Maar selfs die bruin ou met

matriek en vier jaar het nog steeds minder gekry as die wit ou met matriek en vier jaar.

Wat nog onregverdig is, en as ek enigsins nog iewers matriek vraestelle in die hande

kan kry van die departement van die Raad van Verteenwoordigers en die ou

Volksraad, was ons matriek eindeksamen so opgestel dat die minimum van ons moet

slaag. Vergelyk jy 'n standerd agt Raad van Verteenwoordiger-vraestel (die bruin

vraestel), is die gelykstaande aan 'n wit matriek vraestel. Dis waarom daar in die wit

skole 'n 100% slaagsyfer was, was daar in die bruin skole 'n 80% slaag en die swart

skole 'n 40% slaag.

Hanlie: Rose, jy sien, dit is nou 'n stelling wat ek onmiddellik voel jy moet dit vir my

bewys.

Rose: Wat jy moet ook onthou as jy enige kennis het daarvan, in onse tyd, in die 70

jarige, bestaan daar nie 'n ding soos 'n bruin of swart inspekteur nie. Dit was net wit, en

die wit ou wat vir ons wiskunde inspekteur was, het dit pertinent genoem dat ons

vraestel baie meer stywer opgetrek is as die wittes s'n.

Hanlie: Tot wanneer was dit so.

Rose: My kollega wat Biologie gee het nog die vraestelle, ek kan dit vir A bring en dan

kan u daarna kyk.

Hanlie: Ons moet praat daaroor, dit is geweldig interessant, eintlik ontstellend vir my,

want ek het gedink die standaard het hoeka nóú vir my gesak.

Rose: Kom ek sê vir u, die kleurling standaard het geweldig gesak. Terwyl u nou besig

is met Afrikaans, ons vraestel het gevra hoekom kry "geëet" 'n deelteken, en "toe-eien"

'n koppelteken, wat jy baie min in 'n wit Afrikaanse vraestel kry. M.a.w. die wetenskap

van die vak is vir ons gevra, terwyl die gebruik van Afrikaans in die ander vraestel

gevra is.