LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ... LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

etd.uovs.ac.za
from etd.uovs.ac.za More from this publisher
25.12.2013 Views

Bylaag 6: Gesprek 6 (27 Oktober 1998) p514 735 736 737 738 739 740 741 742 743 744 745 746 747 748 749 750 751 752 753 754 755 756 757 758 759 760 761 762 763 764 765 766 767 768 769 770 771 wat die koerante sê of volgens wat die ouens besluit van die preekstoel af begin preek, elkeen gaan sy eie flavour gee, elkeen gaan sy eie opinie gee die mense gaan naderhand sê, maar die kerk het nou-die-dag gesê ons mag sê kaffer want die Bybel sê so, nou sê die kerk ons mag nie. Wat ek sê is wat kan die kerk doen, die kerk, die leraars het die Woord van God waaruit hulle moet werk, as hulle bly wat daar staan en ophou om sommige predikante wat opstaan op 'n soapbox en sê ek sê nou so, dit confuse mense meer as wat ons, ons praat nou oor dinge wat uit ons hart kom, maar wat is die regte ding? Waar gaan ons dit kry, sekerlik uit die Bybel uit, en wanneer mense sy eie smaak en eie flavour aan prediking sit, dis wanneer jy hierdie uitmekaartrek van mense kry. Jy’s nog in die NG Kerk vir 'n bepaalde rede, ek is dalk hier vir 'n ander rede. Albert: Is dit nie wat die kerk byvoorbeeld nou gedoen het rondom apartheid is sonde nie, dat die kerk in sy breë, maar op grond van die Woord van die Here is ons daarvan oortuig daarvan dat dit sonde is om mense anders te behandel, sekere mense anders te behandel bloot omdat hulle velkleur anders is, nou het die kerk dit gesê op grond van die Woord, sonder dat ons kan sê elke ou het sy eie interpretasie. Ons het vanaand gehoor dat almal hier nie eers saamstem nie Mike: Nou sê die kerk dit is nie reg om mense verkeerd te hanteer, maar hy sê nie vir jou hoe moet jy hom hanteer nie. Dit is die ding, jy moet volgens wat die Bybel vir jou voorskryf, daai ding gaan lees dit in so en so, dit sê tog dit is nie reg nie. Maar wanneer jy omdraai en sê, ek voel dit is nie reg nie, en ek voel dit en dat, sonder om dit te staaf uit die Bybel uit, gaan jy 'n verskillende klomp menings kry. Albert: Maar as die kerk byvoorbeeld heel konkreet raak en sê op grond van die feit dat ons nie mense anders mag behandel nie, sê ek nou vandag van die preekstoel af moet jy kyk na die salaris wat jy jou bediende betaal byvoorbeeld, betaal jy haar 'n billike salaris, of betaal jy haar 'n hongerloon, en dan sou die dominee so ver kon gaan om 'n syfer te noem en te sê as jy haar soveel betaal dan is jy eerlikwaar in stryd met die wil van die Here. Dis vir my prakties. Mike: En dan sê ek, waar in die Bybel staan ek moet haar R20 betaal en dan sê jy dit staan nie in die Bybel nie, maar dit klink so dat hulle nie moet honger kry nie. Dan sê ek eerder, sê dan eerder dat jou bediende nie moet hongerly nie. Maar moenie jy gaan goed insit wat jy dink nie, R100 is genoeg of sy is bietjie ryker, jy behoort jou bediende R700 te gee, ek kan net 'n R100 gee.

Bylaag 6: Gesprek 6 (27 Oktober 1998) p515 772 773 774 775 776 Hanlie: Ek weet ons moet nou afsluit. Ek wil net sê, kan ons nie êrens die Belhar- Belydenis kon deurgaan nie, dit sou interessant wees. {Einde van die gesprek}.

Bylaag 6: Gesprek 6 (27 Oktober 1998)

p514

735

736

737

738

739

740

741

742

743

744

745

746

747

748

749

750

751

752

753

754

755

756

757

758

759

760

761

762

763

764

765

766

767

768

769

770

771

wat die koerante sê of volgens wat die ouens besluit van die preekstoel af begin preek,

elkeen gaan sy eie flavour gee, elkeen gaan sy eie opinie gee die mense gaan

naderhand sê, maar die kerk het nou-die-dag gesê ons mag sê kaffer want die Bybel

sê so, nou sê die kerk ons mag nie. Wat ek sê is wat kan die kerk doen, die kerk, die

leraars het die Woord van God waaruit hulle moet werk, as hulle bly wat daar staan en

ophou om sommige predikante wat opstaan op 'n soapbox en sê ek sê nou so, dit

confuse mense meer as wat ons, ons praat nou oor dinge wat uit ons hart kom, maar

wat is die regte ding? Waar gaan ons dit kry, sekerlik uit die Bybel uit, en wanneer

mense sy eie smaak en eie flavour aan prediking sit, dis wanneer jy hierdie

uitmekaartrek van mense kry. Jy’s nog in die NG Kerk vir 'n bepaalde rede, ek is dalk

hier vir 'n ander rede.

Albert: Is dit nie wat die kerk byvoorbeeld nou gedoen het rondom apartheid is sonde

nie, dat die kerk in sy breë, maar op grond van die Woord van die Here is ons daarvan

oortuig daarvan dat dit sonde is om mense anders te behandel, sekere mense anders

te behandel bloot omdat hulle velkleur anders is, nou het die kerk dit gesê op grond

van die Woord, sonder dat ons kan sê elke ou het sy eie interpretasie. Ons het

vanaand gehoor dat almal hier nie eers saamstem nie

Mike: Nou sê die kerk dit is nie reg om mense verkeerd te hanteer, maar hy sê nie vir

jou hoe moet jy hom hanteer nie. Dit is die ding, jy moet volgens wat die Bybel vir jou

voorskryf, daai ding gaan lees dit in so en so, dit sê tog dit is nie reg nie. Maar wanneer

jy omdraai en sê, ek voel dit is nie reg nie, en ek voel dit en dat, sonder om dit te staaf

uit die Bybel uit, gaan jy 'n verskillende klomp menings kry.

Albert: Maar as die kerk byvoorbeeld heel konkreet raak en sê op grond van die feit dat

ons nie mense anders mag behandel nie, sê ek nou vandag van die preekstoel af moet

jy kyk na die salaris wat jy jou bediende betaal byvoorbeeld, betaal jy haar 'n billike

salaris, of betaal jy haar 'n hongerloon, en dan sou die dominee so ver kon gaan om 'n

syfer te noem en te sê as jy haar soveel betaal dan is jy eerlikwaar in stryd met die wil

van die Here. Dis vir my prakties.

Mike: En dan sê ek, waar in die Bybel staan ek moet haar R20 betaal en dan sê jy dit

staan nie in die Bybel nie, maar dit klink so dat hulle nie moet honger kry nie. Dan sê

ek eerder, sê dan eerder dat jou bediende nie moet hongerly nie. Maar moenie jy gaan

goed insit wat jy dink nie, R100 is genoeg of sy is bietjie ryker, jy behoort jou bediende

R700 te gee, ek kan net 'n R100 gee.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!