25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 6: Gesprek 6 (27 Oktober 1998)

p512

661

662

663

664

665

666

667

668

669

670

671

672

673

674

675

676

677

678

679

680

681

682

683

684

685

686

687

688

689

690

691

692

693

694

695

696

697

Elsa: Ek hoor wat jy sê, miskien is ek net baie fyngevoelig oor sulke goed.

Mike: Ek dink nie jy is nie, ek dink jy is soos 'n roker, wat opgehou rook het. Hy haat dit

as iemand langs hom staan en rook.

Albert: Net so kortliks, het die kerk 'n rol in die pad van versoening, ek dink ons is dit

eens ons moet 'n manier van versoening kry sodat ons nie op 'n burgeroorlog of op

chaos afstuur nie. Die vraag is het die kerk 'n funksie, wat is sy funksie, hoe moet hy

hierdie rol speel.

Ben: Hier is nog baie mense in ons gemeente wat nie gelukkig is om te sê dit was

verkeerd nie, hulle het allerhande redenasies en die Bybel, hulle praat nou meer van

die Ou Testament.

Albert: Hoe gaan mens daai ouens se koppe gedraai kry? Dit is soos wat jy gesê het 'n

ruk terug met jou koor wat hier gesing het, Unitas se koor het ook 'n tyd gelede hier

gesing, lank terug.

Hanlie: Ek het mos nou-die-aand vir jou gevra, of ek iemand kan bring, en nou toe sy

praat toe dink ek nee dankie, ek sal nie.

Karin: Ek wil vir jou die positiewe belewenis gee van na die tyd, toe koor nou uitgegaan

het bussie toe, het baie van die gemeente rondom hulle saamgedrom en hulle bedank

en gehoor wie het hulle afgerig, dit was regtig vir hulle 'n positiewe belewenis. Hulle het

my na die tyd bedank vir die voorreg dat hulle kon kom. Ek was baie teleurgesteld dat

hulle nie uitgekom het en voor gaan staan het nie, maar toe het ek besef dat hulle het

miskien te bedreig gevoel, dat hulle eerder bymekaar gebly het en vorentoe gesing het.

Die gemeente se reaksie na die tyd was baie positief gewees.

Albert: Ek is baie bly daaroor, maar ek is nog baie bekommerd oor die anderkant van

die reaksie, die negatiewe reaksie, toe Unitas se koor 'n paar jaar terug gesing het,

was daar nog maar minder swartmense in die koor as wat daar nou is. Toe was daar

kerkraadslede wat ongelukkig was daaroor en beswaar gemaak het daaroor. Ons het

wel al die reaksie gehad, maar dit was jare terug, dat blanke lidmate uitstap wanneer

daar swart persone die erediens inkom, maar ek dink daar is nog 'n klomp lidmate is

wat nie vrede het as die swart mense die kerk inkom nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!