25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 6: Gesprek 6 (27 Oktober 1998)

p511

624

625

626

627

628

629

630

631

632

633

634

635

636

637

638

639

640

641

642

643

644

645

646

647

648

649

650

651

652

653

654

655

656

657

658

659

660

Albert: Ek wil net iets sê wat vir my verskriklik snaaks was, ons het laas keer gepraat

oor die twee kleurlinge wat in die kerk kom sit het en twee mense wat toe amper langs

hulle gaan sit het. Ek het na die tyd, terwyl ek wag dat die mense uitstap, het ek na die

twee kleurlinge toe gestap omdat dit mense wat ook deelneem aan die kerk. Ek het

met hulle gepraat, en later deur die week het 'n kerkraadslid my kom sien, en hy was

onder andere baie ongelukkig daaroor gewees, hy en 'n klompie van die ander

kerkraadslede, dat ek afgegaan het en hulle met die hand gaan groet het en

verwelkom het in die kerk.

Elsa: Ben het hier aan die begin vertel van die mense in Winburg se kerk, wat nou uit

die kerk uitgegaan het omdat daar swart kindertjies in die Winburg kinderhuis is, en

hulle woon nou die Sondagskool in die kerk by, is daar mense wat die kerk verlaat het.

Die kinderhuis was nou onlangs hier by ons gewees, en ek was betrokke by die dag

wat ons vir hulle gereël het, daar is 'n hele paar swart seuntjies en hier was nou 'n

insident gewees, die kinders het maar hier rondgespeel en die alarm het 'n paar keer

afgegaan, en een van die kinders het die knoppies gedruk en op die ou end het die

sekuriteitsfirma hierna toe gekom, twee mans, en die maatskaplike werker wat saam

met hulle gekom het, het 'n swart seuntjie nadergeroep, en vir die mans wat daar staan

met hulle knuppels en hulle boeie gesê dit is nou dié outjie wat die knoppies gedruk het

en hulle moet hom sommer nou bietjie toesluit. Ek was so ontsteld daaroor, dis 'n kind.

Sy sou dit nie met 'n wit kind gedoen het nie. Ek het dadelik na haar geloop en vir die

man gesê los hierdie kind uit.

Mike: Dan moet jy my ook in die strafkas sit. Ek het bo-op die galery gesit en twee

seuntjies het hier voor my gesit, en hulle was soos twee Jack in the boxes gewees, en

ek probeer die dominee sien, en ek bly sê sit stil, naderhand tik ek hom op die skouer

en sê "ek is 'n poliesman, jy moet nou stilsit." Plat op die stêre die res van die preek.

Toe sê hulle ma vir my, ek moet net vir haar daai vinger gee, sy wil hom huis toe vat.

Baie keer doen 'n mens dinge, of hy nou swart of wit was dit maak nie saak nie, ek dink

ons koppel rassisme aan doodeenvoudige mense. Die vrou wat gepraat het van die

klein kindertjies in die strate, ek voel baie keer lus om die wit boemelaars in die straat

dood te ry, wat hier by my venster kom en my pla, dit is nie rassisties nie, dis 'n pyn in

die nek, hierdie mense wat jou so alewig "nag". Ek is nie 'n welsynwerker nie, so ek het

nie die opleiding om vir hulle jammer te voel in die sin van hier is vir jou 'n 10c, daar hol

hy en koop 'n pakkie sigarette. Ek dink ons is partymaal besig om 'n rassistiese ding te

koppel aan dood menslike optrede.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!