25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 6: Gesprek 6 (27 Oktober 1998)

p510

588

589

590

591

592

593

594

595

596

597

598

599

600

601

602

603

604

605

606

607

608

609

610

611

612

613

614

615

616

617

618

619

620

621

622

623

in daai rigting gehoor, of was die onderwerp net vermy? Watter rol het die kerk daarin

gespeel om jou te bring waar jy nou is. Dat jy vandaar af kom waar jy vandag is, want

jy het tog sekerlik 'n paar skuiwe gemaak, het die kerk daarin 'n rol gespeel of staan die

kerk op die rand van hierdie goeters.

Karin: Nee, ek dink wat 'n groot rol gespeel het is my pa wat my geleer het om respek

te hê vir alle mense, as Gesondheidsinspekteur het hy baie met die swart

gemeenskappe gewerk en het saam met hom gewerk en dit was nie snaaks vir my

gewees om my pa 'n koppie tee saam met 'n swart vrou te sien drink nie, ek het so

grootgeword en ek weet die eerste jaar wat ek gewerk het, was ek op die rooi mat

gewees omdat ek gaan kla het dat daar te min waterkrane en toiletgeriewe was in die

bruin gemeenskap, en ek was ingeroep. Ek het 'n afspraak gemaak met die Stadsklerk

en heel ordentlik gaan verneem wat om te doen want die lewensomstandighede was

chaoties gewees, drie tot vier gesinne in een huis, met geen fasiliteite. Ek was deur die

Bestuur ingeroep, en toe was ek weer in die moeilikheid omdat ek 'n Indiërvrou op die

Bestuur laat verkies het, toe moes hulle haar 'n addisionele lid maak, maar ek was kortkort

in die moeilikheid. Ek praat van die sewentiger jare. Dis was nie met opset nie, dit

het net natuurlik gekom.

Albert: Maar jy sê in hierdie proses het die kerk 'n minimale rol gespeel, indien enige.

Hanlie: In my geval ook, nee.

Albert: Dis my vraag, die kerk het wel 'n bepaalde standpunt gehad, en die kerk het

stelselmatig, veral oor die laaste 10 jaar, redelik dramaties van sy standpunt verander.

Maar was die kerk instrumenteel om by lidmate daai verandering te bewerk of het die

verandering vanuit ander kante gekom. Die antwoord op hierdie vraag gaan ook bepaal

wat gaan die rol wees van die kerk vorentoe? Is die kerk in 'n posisie om mense te help

om te verander of wat?

Hanlie: Dis by my 'n probleem dat die kerk niks gedoen het nie, en dat hy volgens my

nog steeds nie genoeg doen nie. Ek wil graag hoor van die kerkleiers, want miskien is

ek in 'n groot mate 'n volgeling, omdat ek nie iemand is soos byvoorbeeld Beyers

Naudé nie, en ek verwag van my kerk leiers, direkte, duidelike standpunte, ongeag

vrees dat 'n gemeente kritiek op hulle sal hê of iets van die aard.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!