25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 6: Gesprek 6 (27 Oktober 1998)

p503

331

332

333

334

335

336

337

338

339

340

341

342

343

344

345

346

347

348

349

350

351

352

353

354

355

356

357

358

359

360

361

362

363

364

365

366

huis toe gaan is daar net 'n kers. Dit is nou nie in verband met die kerk nie, maar ons

het nou daarnatoe gegaan met jou verwysing na die bakkie en die hond.

Albert: Dit is belangrik, die saak waaroor dit gegaan het is baie belangrik, en dit lê vir

my persoonlik baie na aan die kern van die suksesvolle versoening vorentoe. As ons

nie op daai punt bymekaar kan kom nie, gaan ons mekaar mis. Kom ons praat oor die

rol van die kerk, in die verlede, die hede en vorentoe. Watter rol het die kerk gespeel?

Mike: Dit hang af watter kerk. Die NG Kerk het 'n standpunt ingeneem van kyk dit is die

land se wette, maklik ons gaan volgens die wette. En sommige ouens het daarvan

weggebreek en gesê maar nee ons stem nie saam met die wet nie. Maar ek dink die

kerk het daai jare eenkant gestaan.

Elsa: Het die kerk nie vir die regering voorgeskryf wat om te doen nie?

Mike: In 'n mate het die kerk gesê dit is reg wat julle doen, want dit staan so in die

Bybel. In 'n groot mate het die kerk dit gedoen.

Albert: Ek het op 'n stadium met 'n ouer kollega, 'n ander predikant, 'n debat, 'n

argument gehad oor dié vraag, want hy het gesê die kerk het nog nooit apartheid

goedgepraat, geregverdig nie. Ek het van hom verskil. Ek weet nie of julle met hom

saamstem nie?

Elsa: Nee, ek kan nie met hom saamstem nie.

Mike: Ek dink tog in 'n mate is dit baie wyd om te sê die NG Kerk. Ek sal vir jou sê, ons

het in sekere kerke, hang af waar jy in die NG Kerk was, ons het baie jare terug 'n ou

dominee gehad wat dit nie kon verdra dat jy ander mense afkraak nie. Hy was in murg

en been 'n Christen. En die NG Kerk se beleid en die beleid van die regering was vir

hom irrelevant. Hy het sy hele lewe geglo in menseregte en hy het dit voorgeskryf en

hy het dit ook gepreek van die kansel af. Dit maak nie saak in watter beleid jy in glo, en

in watter kerk jy is nie, jy het nie die reg om mense minderwaardig te behandel nie.

Daai man was 'n prediker in die NG kerk. Nou, dit is baie gevaarlik om te sê die NG

Kerk het dit nie gedoen nie. Ons moet liewers sê sommige dominees en sommige

gemeentelede van die NG Kerk het dit of dat gedoen.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!