LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ... LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

etd.uovs.ac.za
from etd.uovs.ac.za More from this publisher
25.12.2013 Views

Bylaag 6: Gesprek 6 (27 Oktober 1998) p498 147 148 149 150 151 152 153 154 155 156 157 158 159 160 161 162 163 164 165 166 167 168 169 170 171 172 173 174 175 176 177 178 179 180 181 182 183 moeilikheid soek. Maar die Afrika-konsep is geweldig sterk. Wat ek waarneem is dat hulle met Afrika kan identifiseer en dat die een ding wat almal saambind "Afrika" is. Wat ons tot 'n groot mate nie het nie, ek dink dat die mense wat maak asof hulle dit het, die blanke mense, probeer hard, maar in werklikheid sit ons roots êrens anders, al beweer ons ons roots sit hier. Maar dit was maar net my mening. Toe die twee menere begin het, wou ek vir hulle vra, maar nou het jy verder gegaan en verder verduidelik, want ek dog toe eintlik julle stem met punt 5 saam. (Verwys na uitgedeelde lys met aanhalings). Daar gesê is as 'n beleid van afsonderlike ontwikkeling met naasteliefde en regverdigheid toegepas word, kan dit Bybels beantwoord word, of is dit oraait. Ek sou graag wou hoor wat verwys na wat jy nou net gesê het, die NG Kerk het lankal gesê, vir die dade is ons jammer, ons het nog nooit gesê vir die hele beleidsrigting is ons jammer nie. Nou daar by nommer vyf, ek sal graag wil weet hoe die mense almal daaroor voel of beleid van afsonderlike ontwikkelings vandag nog kon plaasvind, naasteliefde en regverdigheid, sou hulle dit verkies het as dit liewer so kon gewees het. Mike: Ek kan miskien antwoord, aparte ontwikkeling is vir my 'n irrelevante ding. Hanlie: Moenie my vraag ontwyk nie, want ek sê, indien dit móóntlik sou wees, vandag, sou jy dit liewers verkies het? Mike: Aparte ontwikkeling? Ek het geen idee om dit te doen nie. Ek was op kollege my hele lewe lank saam met swartes gewees, ek het saam met hulle ontwikkel. Aparte ontwikkeling beteken nie saam bly nie. So aparte ontwikkeling doen ek al my hele lewe lank, ons groei saam, ons was saam skool toe, ons het saam ontwikkel, ons het mekaar stories vertel daarmee het ek nie 'n probleem nie. As ek moet saam bly, dan het ek 'n probleem. Dis vryheid van keuse saam met wie ek wil kuier, en saam met wie ek wil bly. Ontwikkeling het ek geen probleem nie, ek het nog nooit 'n probleem gehad nie, dis my persoonlike gevoel. As mense saam ontwikkel na 'n kultuur, na 'n sekere vlak van intelligensie, geen probleem nie. Hanlie: So jy sê, selfs al word dit met liefde en regverdigheid gedoen, sou jy dit nie verkies nie. Mike: Hoe gaan jy met liefde… Hier het jy 'n klomp mense, hier op universiteit het jy 'n klomp swart mense en hier het jy 'n klomp wit mense op universiteit, hulle is vreeslik lief vir mekaar ….

Bylaag 6: Gesprek 6 (27 Oktober 1998) p499 184 185 186 187 188 189 190 191 192 193 194 195 196 197 198 199 200 201 202 203 204 205 206 207 208 209 210 211 212 213 214 215 216 217 218 219 220 Hanlie: Ek vra die vraag so snaaks, omdat ek dink 'n baie groot persentasie mense nog steeds dit sou verkies ……………… Johan: Ek sou graag hier wou inkom, want ek is een van daai. Ek praat nie van verpligte segregasie nie, waar die een minder geleenthede het as die ander een nie, ek praat van, gun my die geleentheid om in Afrikaans skool te gaan, gun my die geleentheid om in Afrikaans kerk toe te gaan, dit is my taal, dit gaan nie oor swart en wit nie. Hanlie: So dit gaan oor die taal by jou. Johan: Dit gaan oor die kultuur. Ek is nie 'n Zoeloe nie, wat wil ek met Zoeloe kultuur maak? Gun my om 'n Westerse opera in die Staatsteater te gaan kyk, moet dit nie wil wegvat net omdat ek die minderheid in SA is nie. Dit is net so verkeerd as wat ons gehad het, wat jy dit noem weet ek nie, dit is seker obviously nie aparte ontwikkeling nie. Maar gun my wat ek is, om ook te wees in die nuwe land. Ek wil net iets noem, ek weet nie of mense hierdie ding gesien het van die Hervormde Kerk. Ek gaan vir elkeen enetjie gee, dit bly by die kerk. Toe ek dit lees, toe sê ek ja dit bevestig my punt. Albert: As ek net die eerste paragraaf kan lees: “Dit maak nie sin vir die Hervormde Kerk om te bely oor apartheid nie, want Afrikaners voel doodgewoon nie skuldig nie” skryf die Hervormer as amptelike spreekbuis van die Hervormde Kerk na aanleiding van die debat wat ontstaan het. Wat sê julle daarvan? Johan: Veral hierso, party mense voer aan dat hulle nie bewus was van die moorde en menseregte skendings en dat hulle afsonderlike ontwikkeling ondersteun het, en nie moord nie. Die destydse gebeure moet gesien word teen die agtergrond van 'n burgeroorlog. Al hierdie dinge wat ons nou hoor voor die WVK, wreedhede, dit is nie alles as gevolg van apartheid gepleeg nie. Daai ouens het uitgerafel omdat hulle iets anders verdedig het as apartheid. Ons het laas ook oor die kommunistiese bedreiging gepraat, waar party ouens gesê het dit is nie so erg nie. Albert: My vraag is net, as ouens hierdie tipe van teen-argumente voer, van die moorde, die mense regte skendings en so aan, ek stem 100% daarmee saam want ek was ook nie bewus van die goed nie. Maar wat 'n mens wel tog moet sê is dat ons sommige van daai goeters, ten minste vermoed het. Al het ons nie bewyse gehad nie, was daar die gerugte van die goed. Dit aan die een kant. Maar dit is vir my om die punt

Bylaag 6: Gesprek 6 (27 Oktober 1998)

p498

147

148

149

150

151

152

153

154

155

156

157

158

159

160

161

162

163

164

165

166

167

168

169

170

171

172

173

174

175

176

177

178

179

180

181

182

183

moeilikheid soek. Maar die Afrika-konsep is geweldig sterk. Wat ek waarneem is dat

hulle met Afrika kan identifiseer en dat die een ding wat almal saambind "Afrika" is.

Wat ons tot 'n groot mate nie het nie, ek dink dat die mense wat maak asof hulle dit

het, die blanke mense, probeer hard, maar in werklikheid sit ons roots êrens anders, al

beweer ons ons roots sit hier. Maar dit was maar net my mening. Toe die twee menere

begin het, wou ek vir hulle vra, maar nou het jy verder gegaan en verder verduidelik,

want ek dog toe eintlik julle stem met punt 5 saam. (Verwys na uitgedeelde lys met

aanhalings). Daar gesê is as 'n beleid van afsonderlike ontwikkeling met naasteliefde

en regverdigheid toegepas word, kan dit Bybels beantwoord word, of is dit oraait. Ek

sou graag wou hoor wat verwys na wat jy nou net gesê het, die NG Kerk het lankal

gesê, vir die dade is ons jammer, ons het nog nooit gesê vir die hele beleidsrigting is

ons jammer nie. Nou daar by nommer vyf, ek sal graag wil weet hoe die mense almal

daaroor voel of beleid van afsonderlike ontwikkelings vandag nog kon plaasvind,

naasteliefde en regverdigheid, sou hulle dit verkies het as dit liewer so kon gewees het.

Mike: Ek kan miskien antwoord, aparte ontwikkeling is vir my 'n irrelevante ding.

Hanlie: Moenie my vraag ontwyk nie, want ek sê, indien dit móóntlik sou wees, vandag,

sou jy dit liewers verkies het?

Mike: Aparte ontwikkeling? Ek het geen idee om dit te doen nie. Ek was op kollege my

hele lewe lank saam met swartes gewees, ek het saam met hulle ontwikkel. Aparte

ontwikkeling beteken nie saam bly nie. So aparte ontwikkeling doen ek al my hele lewe

lank, ons groei saam, ons was saam skool toe, ons het saam ontwikkel, ons het

mekaar stories vertel daarmee het ek nie 'n probleem nie. As ek moet saam bly, dan

het ek 'n probleem. Dis vryheid van keuse saam met wie ek wil kuier, en saam met wie

ek wil bly. Ontwikkeling het ek geen probleem nie, ek het nog nooit 'n probleem gehad

nie, dis my persoonlike gevoel. As mense saam ontwikkel na 'n kultuur, na 'n sekere

vlak van intelligensie, geen probleem nie.

Hanlie: So jy sê, selfs al word dit met liefde en regverdigheid gedoen, sou jy dit nie

verkies nie.

Mike: Hoe gaan jy met liefde… Hier het jy 'n klomp mense, hier op universiteit het jy 'n

klomp swart mense en hier het jy 'n klomp wit mense op universiteit, hulle is vreeslik

lief vir mekaar ….

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!