25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 6: Gesprek 6 (27 Oktober 1998)

p495

36

37

38

39

40

41

42

43

44

45

46

47

48

49

50

51

52

53

54

55

56

57

58

59

60

61

62

63

64

65

66

67

68

69

70

71

72

nog steeds van ons, veral dan van die swart kant af wat nie daarmee sou saamstem

nie, ons moet 'n regte rainbow nation wees, en dit moet verpligtend wees.

Albert: Jy meen dat mense wat staan by die standpunt in die verlede van gedwonge

skeiding, dat dit nou gedwonge integrasie moet wees.

Johan: Dit was my heel eerste vraag, dit klink nou half laf, maar as ons nou sê

apartheid is sonde, ons kerk, wanneer gaan ons dan nou sê affirmative action is ook

sonde. Gaan ons op daai stadium ook kom? As een sonde is, moet die ander ook

sonde wees.

Albert: Hierdie ou van Namibië skryf in sy brief, as dinge aangaan soos dit nou

aangaan, kan dit lyk asof die blanke kerke binnekort die belydenis van Belhar kan

aanvaar omdat ons dan in die verdrukte posisie is, dat ons dit dan met oop arms sal

aanvaar.

Mike: Ek het nie 'n probleem met wat hulle daar sê nie, ek dink net dit is 'n bietjie 'n

wilde stelling om te sê apartheid is sonde. Wat hulle liewers moes sê is wat apartheid

van mense gemaak het, is sonde. Mense het apartheid gebruik om ander te misbruik

ens. Apartheid beteken vir verskeie mense verskillende dinge. As die woord apartheid

(en daar is nie eers 'n Engelse woord daarvoor nie), dis iets wat gestig was, wat basies

omskryf het die slegte gedeelte van apartheid, en dit is wel sonde, as ek iemand

anders vervloek en uitdryf uit 'n samelewing en hom nie toelaat om deel te hê aan die

dinge wat vir ons almal geskenk was van Bo af, dan is dit sonde. Dit is net vir die NG

sinode 'n woord wat hulle moes doodmaak, ek dink hulle kon verder gegaan het deur

te sê, die dade wat in die apartheidsera gepleeg het, was wel sonde.

Albert: Dit is juis wat die kerk nié weer wou doen nie. Dit het ons al vantevore gesê. In

Kerk en Samelewing staan daar dat onder die stelsel van apartheid het daar sekere

dinge gebeur wat sonde was. As mens onderskeid tussen die dade, die goed wat

gebeur het in die naam van apartheid, dit is lankal reeds veroordeel, omdat dit uit en uit

op rassisme neerkom, dit het die kerk lank terug veroordeel. Maar wat nou gebeur is

dat die kerk gesê het, ook die uitgangspunte, die hele beleid, die hele vertrekpunt van

die beleid van apartheid is sonde, omdat, en dit is waar die definisie inkom, omdat

apartheid werk met 'n manier van dink oor mense, wat hulle hul menswaardigheid

ontneem, dat 'n mens se uitgangspunt is hierdie mense is minderwaardig. En dan sê

hulle denying the fundamental biblical teaching that humanity is equally created to the

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!