25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 6: Gesprek 6 (27 Oktober 1998)

p494

Lewe na apartheid – Gesprek 6: 27 Oktober 1998

1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

13

14

15

16

17

18

19

20

21

22

23

24

25

26

27

28

29

30

31

32

33

34

35

Albert: Baie welkom, dis verskriklike warm. Ek het sedert ons die laaste vergader het,

vanoggend om die waarheid te sê, het ek 'n boodskap teruggekry van een van my

medewerkers, die ou wat in Windhoek sit by die Universiteit. Hy het vir my goed

geskryf oor die eerste vier gesprekke. Dis interessant die goed wat hulle raaksien. Al

die korrespondente, almal tel dieselfde tipe van goeters op. Hy werk nou weer heel uit

'n ander perspektief, synde in Namibië, het hulle ook hierdie pad geloop, of is hulle

besig om hierdie selfde pad te loop. En hulle het ook weer ander goeters raakgesien,

daar is die hele ding van kolonialisme, 'n baie sterk diskoers wat by ons minder is.

Apartheid is by ons die groot saak waaroor dit gaan, maar by hulle is kolonialisme,

colonising the mind en sulke sake. Hy het ook vir my drie artikels gestuur van swart

teoloë gelewer het, twee van hulle is referate wat by 'n kongres gelewer is, wat verskyn

het by die Instituut vir Reformatoriese Studies van Potchefstroom, die ander een is 'n

deel uit 'n boek van De Cruchy-hulle. Dit is die goed wat ek mettertyd sal inwerk in dit

wat ek op skrif sal stel.

Party van die ouens het verskoning gemaak: Isak, Danie, Linda en Frans. Ek weet nie

waar ons moet afskop nie. Ek het vir julle die blaadjies uitgedeel en die artikel uit Die

Beeld, waar die NG Kerk is soveel woorde gesê het dat apartheid nie net in terme van

dit wat gebeur het nie, maar in terme van wat die wese van apartheid was, sonde was.

Miskien is dit 'n goeie afskop punt. Wat was julle reaksie toe julle daai berigte in die

koerant lees?

Johan: Daai artikel het ook 'n definisie oor wat is sonde. Die definisie kon net sowel

anders gewees het, dan het ek totaal en al nie saam met my kerk gestem nie. Dit wat

hulle gesê het is …

Albert: Apartheid, that is the force separation of people of different races, denying the

fundamental biblical teaching that all humanity is equally created to the image of God.

Dit is die definisie wat aan apartheid gegee is deur die Wêreldbond van Gereformeerde

Kerke. Hulle het in 1996 weer bevestig.

Johan: Daar was 'n aanhaling in Afrikaans in een van die artikels. Vir my is belangrik

daai stukkie van die forced separation wat dan mense sou seermaak. Omdat ek 'n

voorstander is, en ek dink dit het die hele tyd hier geblyk, en nog steeds glo in

groepsregte, dat mense vrywilliglik nog steeds aan sy eie groep kan behoort. Daar is

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!