25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 5: Gesprek 5 (6 Oktober 1998)

p490

587

588

589

590

591

592

593

594

595

596

597

598

599

600

601

602

603

604

605

606

607

608

609

610

611

612

613

614

615

616

617

618

619

620

621

622

623

is wat 'n Distrik Ses gebeur het. Ons gaan vorentoe 'n gemeenskap hê, 'n samelewing

hê waarin mense gaan dien wat vir ons almal tot niet gaan laat gaan, blankes, swartes,

Indiërs, dit is soos ek voel. Op die korttermyn kan ons 'n paar sake regstel, maar op die

langtermyn gaan niemand daarby baat nie. Dit is 'n pad wat al ons groepe in die land

moet loop, ek het dit besef. Hier waar ek sit gaan ek nie weer bevordering kry nie, dit is

'n feit. Maar die volgende ou wat in die posisie aangestel gaan word as gevolg van

regstellende aksie, en ons sien mos reeds die effek daarvan – dis nie 'n politieke ding

wat ek sê nie – tot wie se voordeel is dit? Wie kry die voordeel uit hierdie regstellende

aksie? Ons kan regstellende aksie hê en ons kan nog HOP belasting op die middelklas

lê, soos wat dit nou gaan, en vir 'n jaar lank paar mense daaruit voordeel kry. Maar ek

kan vir julle sê daar in nog 'n groot gros van hierdie mense, van die ouer swart

gemeenskap en die jongeres, hulle lewe vandag nog nie beter as wat hulle in 1994

gelewe het nie. Geen regstellende aksie gaan daai mense beter laat lewe nie.

Elsa: Ek hoor wat jy sê, maar ek wil op 'n manier van jou verskil, want as 'n mens

hierdie hele proses oorlaat aan 'n soort van 'n natuurlike proses, dat mens mense van

onder af ordentlike opleiding gee, kan ek jou amper verseker niks gaan verander in ons

land nie. Of vir baie jare nie, ons witmense sal nie verander tensy ons gedwing word

nie. Ek en Frans het byvoorbeeld oor die rugby gestry. Hy sê dit is belaglik om te sê

daar moet 'n kwota kom vir die rugby, soveel swartmense en so, maar ek is oortuig

daarvan as hulle dit nie doen nie, sal dit maar net wit spanne bly. Ek het Saterdag

rugby gekyk, WP en Noord Transvaal wat gespeel het, en daar was 'n swartman wat

uitstekend gespeel het, hy het drie drieë gedruk. Ek is oortuig daarvan dat as dit nie vir

regstellende aksie was nie, was daai man tot vandag toe nog nie in die span nie. So

gaan dit by die werke ook wees. Ons sal die mense daar uit hou solank ons die hef in

die hand het, as ons nie gedwing word om te verander nie, sal ons nie verander nie.

Albert: Dit is makliker om in die Stadsraad 'n kwota te hê as in die rugby.

Frans: Wat my bekommer oor die regstellende aksie en die kwotastelsels en al hierdie

goed, wat bring dit te weeg? Ek tel negatiwiteit op by mense. Ons praat nou oor die

pad vorentoe, ons praat spesifiek oor apartheid, my bekommernis is, ek kom agter dat

mense meer rassisties raak as wat hulle vantevore was, omdat dit nader aan sy lyf

kom. Byvoorbeeld ons getroue seun bly in Engeland, tydelik vir 'n jaar of twee, en ons

was daar gewees en hulle het swart vriende en dis 'n natuurlike proses, maar ons

dogter wat by die korrektiewe dienste werk is definitief nie so grootgemaak nie, maar

sy is vandag 'n rassis. Ek tel dit nie net by haar op nie, ek tel dit op baie ander plekke

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!