25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 5: Gesprek 5 (6 Oktober 1998)

p487

477

478

479

480

481

482

483

484

485

486

487

488

489

490

491

492

493

494

495

496

497

498

499

500

501

502

503

504

505

506

507

508

509

510

511

512

Hanlie: Dit hang vir my baie af wat word met die woord ordentlik bedoel. As ordentlik

beteken ek vloek nie hulle nie, en ek skel hulle nie, is dit vir my 'n ander iets as om

hulle werklik as mense hulle te leer ken en kontak te maak. Ek voel net as mens nie

iemand leer ken het as mens nie, hoe kan jy met hom kontak maak?

Naomi: Aan die een kant is dit vir moeilik en aan die ander kant is dit vir my maklik,

want ek sit in 'n moeilike situasie want ek sit in die situasie van 'n psigiatriese veld. Ek

kry swartmense wat liewer na my toe kom as wat hulle na my swart kollega toe gaan.

Wat die rede is, weet ek nie. Of hulle dink hulle gaan beter hulp kry, dat ek hulle beter

gaan verstaan, weet ek nie. Ek kan net sê hulle kom met openlikheid na jou toe, hulle

kom met die diepste emosies na jou toe en vra dat jy daai pyn moet weg vat.

Hanlie: Ek dink wat dit betref is twee moontlikhede. Die een is dat hulle nog miskien

dink dat omdat jy wit is jy miskien dalk meer vir hulle iets kan doen, of is jy beter

opgelei. Want by ons as jy vir die kinders vra, gaan geweldig baie van hulle sê hulle wil

by 'n blanke onderwyser klas hê omdat hulle miskien nog glo, of sien, dat ons die

voorreg gehad het om beter geskool te wees, of iets van dié aard. En verder dink ek dit

is 'n vrye keuse. Hulle vind dalk net beter aansluiting by jou as met die ander persoon.

Dit is interessant vir my, want taalgewys sou mens tog dink dat hulle hulle beter in hulle

eie taal sou kon uitdruk, veral oor sulke diep seer dinge.

Karin: Ek dink in my en jou beroepe gaan die baie oor vertroue, want as jy eenmaal 'n

swart persoon gehelp het, en hy is tevrede daarmee dan loop die riemtelegram. Hulle

het absoluut vertroue, en hulle soek iemand wat vertroue inboesem. By my het ek die

ervaring gehad, dat as niks werk nie, dan kom hulle na my toe.

Isak: Dit gaan oor gesindheid.

Elsa: Ons gesindheidsverandering, is dit nou genoeg restitusie vir wat in die verlede

gebeur het? Ek sou graag wou weet hoe voel die groep oor regstellende aksie? Mense

wat hulle grond moet terugkry wat van hulle weggevat is, dit is mos 'n manier van

boetedoening om vir die mense terug te gee wat van hulle weggevat is, en wat hulle

nie gegun is in die verlede nie.

Albert: Kom ons hou net daai ding vas, dit is dinge wat op 'n groter vlak lê, 'n wyer vlak,

as persoonlik. Dit lyk my hier is 'n redelike mate van eenstemmigheid wat ons

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!