25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 5: Gesprek 5 (6 Oktober 1998)

p478

146

147

148

149

150

151

152

153

154

155

156

157

158

159

160

161

162

163

164

165

166

167

168

169

170

171

172

173

174

175

176

177

178

179

180

181

182

Karin: Ek voel eerlik dit waarmee ons nou hier besig is, is ek al lankal verby. Ek voel

regtig so. Ek het hierdie pad al klaar geloop. Ons het ag jaar gelede al cross-cultural

counselling gehad. So ek is al klaar daar verby.

Albert: Almal van julle is in 'n besondere posisie. Almal van julle is op 'n manier daar

deur. Dit het ek met die tyd eers agter gekom, maar ons deursnee lidmaat is nog nie

eers op die punt waaroor ons nou hier praat nie, omdat ons in totaal aparte wêrelde

leef.

Frans: Ek het nie 'n probleem dat ons dit doen nie. Ek wil net vra, hoe gaan jy die

ander groep kies, hoe gaan jy hulle identifiseer. Daar is ook 'n ander punt dat ons met

so 'n gesprek sal moet waak, as dit die regte woord is, dat dit nie 'n beskuldigende

gesprek raak nie: Jy het dit gedoen en jy het dat gedoen. As die gesprek in daardie

rigting loop, gaan dit nie terapeuties wees nie.

Albert: Nee, my bedoeling is dat ons as groep moet besluit wie ons hier wil hê. Ek dink

nie aan 'n groep nie, maar een of hoogstens twee op 'n slag as ons dit meer as een

keer gaan doen. Dat jy een of twee ouens kry om hulle kant te kom stel en dat ons met

dié persoon in gesprek gaan daaroor en hy met ons.

Hanlie: Ek wil net sê dat as jy net een persoon of twee wil kry, dan sal jy twee mense

moet kry wat baie seker van hulle saak is, anders ... Stel jou nou voor jy word genooi.

En jy is die enigste wit mens wat daar moet sit en hier dit die magdom swart mense. En

elke vraag wat hulle vra, voel jy of jy in die beskuldigde bank sit. Ek hou glad nie van

die idee van een of twee nie. Ek sou sê dan ten minste drie mense. Ten minste.

Isak: Ons werk met getalle in die nuwe SA: Hulle werk spesifiek met getalle.

Hanlie: En dan sou ek nogal graag 'n kleurling persoon wou by hê.

Albert: Het julle iemand in gedagte?

Isak: Ek het mense in gedagte, maar dit is mense wat saam met my werk. Dit kan dalk

'n probleem wees.

Hanlie: Dit is met my dieselfde. Almal wat ek in gedagte het, is van my kollegas.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!