25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 5: Gesprek 5 (6 Oktober 1998)

p477

109

110

111

112

113

114

115

116

117

118

119

120

121

122

123

124

125

126

127

128

129

130

131

132

133

134

135

136

137

138

139

140

141

142

143

144

145

Hanlie: As ek iets kan sê: Ek dink dit is die logiese uitvloeisel van 'n groep mense wat

praat oor die pad vorentoe na apartheid. Dit kan vir my nie anders dat dit uitloop op 'n

gesprek tussen gemengde kulture nie. Vir my persoonlik maak dit nie saak wat jy aan

my toedig wanneer jy skryf nie, want ek het gehoor wat almal hier gesê het. Maar vir

my sal die oefening futiel wees as ons hier stop en ons gaan nie aan nie. Dit beteken

nie almal voel so nie, maar vir my eie gevoel sê dit dat die groei wat moet plaasvind

tussen ons gedurende die ag sessies, sal moet uitloop op so 'n gesprek tussen

verskillende kulture. Aan die nader kant het jy aan die begin gesê dat jou doel nie

noodwendig was om ons te beïnvloed nie, maar om te hoor wat ons voel. Dit is vir my

nogal 'n probleem. Ons kom as groep hier bymekaar om vir jou materiaal te gee om

oor te skryf oor hoe ons of sekere mense in die samelewing voel. Maar as die

bedoeling ook is dat ons daaruit iets moet haal, as dit vir ons ook iets moet beteken,

dan moet ons op 'n punt kom waar ons met 'n gemengde groep hier dit en gesels.

Albert: Ek het aan die begin gesê dat ek vir myself twee doelwitte gestel het vir hierdie

gesprekke. Die een is om stof bymekaar te maak, maar die ander een is terapeuties.

Dit moet ook vir ons sinvol wees om hier bymekaar te wees en te gesels.

Hanlie: As dit vir my terapeuties moet wees, kan dit nie net stop by ons hier rondom die

tafel nie.

Elsa: Ek stem saam met Hanlie. Ek sal dit ook graag wil hê, al is dit dan net een of

twee keer dat ons saam met swartmense hier kan sit en gesels.

Naomi: As ek my mening kan lug. Ek voel dit was nodig dat ons eers met mekaar kon

uitpluis hoe voel ons oor daaroor voordat ons werklik ander groepe en anderskleuriges

kan betrek. Ek stem ook saam dit kan die gesprek in 'n positiewe of negatiewe rigting

lei as ons hulle hier kry.

Isak: Ek het nie 'n probleem nie. Ek dink dit kan interessant wees.

Albert: een van die redes hoekom ek dit pertinent hier vra, is omdat ons nie die ander

storie ken nie Ons ken die blanke storie, maar ons ken nie die ander storie nie. Ons

kan aanhaal uit wat Antjie Krog skryf, ons kan aanhaal uit daai ander boeke wat jy nou

so baie lees, Johan. Ons kan van hulle aanhaal, maar as ons dit uit die perd se bek

kan hoor, is dit soveel beter.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!