25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 5: Gesprek 5 (6 Oktober 1998)

p476

73

74

75

76

77

78

79

80

81

82

83

84

85

86

87

88

89

90

91

92

93

94

95

96

97

98

99

100

101

102

103

104

105

106

107

108

daarmee. My gedagte vir vanaand is dat ons ernstig sal begin praat oor persoonlike

skuld. In watter mate beskou ons onsself as skuldig? Ek het in die brief wat ek vir u

gestuur het, vertel van een van die medewerkers wat 'n blanke vrou aanhaal wat sê die

verandering het te vinnig gekom. En dan verwys die medewerker na 'n verhaal voor die

WVK (wat deur Antjie Krog aangehaal word) van die swart vrou wat dat deur blanke

polisiemanne aangerand word. En dan die vraag: Vir wie het die verandering te gou

gekom?

Ek sê weer dat dit mag lyk of ons sommer so in die rondte praat, maar daar kom sin

daaruit. Ek weet nie of julle iets ander het wat julle wil hê ons oor moet praat hier aan

die begin nie?

Frans: So jy tel tog 'n lyn op in die gesprekke. Ek het twee gesprekke nie bygewoon

nie, ek lees maar die transkripsies. Maar ek wonder dan ook: beweeg onsin 'n rigting,

os dit sinvol?

Albert: Ek dink dit is baie sinvol. Ons beweeg nie altyd so duidelik in 'n rigting nie, maar

ek dink die goed waaroor ons praat is wesenlik belangrik. Dit wat ons hier vir mekaar

sê is wat gewone gemiddelde Afrikaners vir mekaar sê. Ons praat nie akademies oor 'n

klomp temas nie, maar ons verwoord , dink ek, wat in die harte van 'n klomp mede-

Afrikaners leef. En dit is belangrik. Ons het dalk in die begin 'n bietjie lank stilgestaan

by sekere sake, maar in die proses verwoord ons wat ’n klomp ander mense ook dink

en nooit die geleentheid kry om te sê nie. En dit is juis wat 'n mens wil hê. Dit is goed

wat jy nie 'n boeke kry nie, jy kry dit net hier. Iets anders wat iemand hier wil sê?

Hanlie: Die tweede paragraaf van jou brief. Jy vra daar dat ons moet praat of ons

besoekers wil nooi ens.

Albert: Hoe voel julle daaroor? Dalk sal dit help as ek weer verduidelik wat ek doen. Ek

praat tussendeur met swart mense en ander oor die gesprekke – en ek het nou weer 'n

paar gesprekke wat voorlê. Dan reduseer dan maar wat hulle vir my sê en kom bied dit

dan vir julle aan. Moet ons nie dalk van hulle self kry om met ons te kom praat nie? Dat

ons met mekaar in gesprek gaan. Dat ons sê vertel vir ons wat is jou belewing. Hoe

dink jy oor die pad vorentoe. Dit is tog op die ou end waarby ons wil uitkom, die pad

vorentoe.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!