25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 4: Gesprek 4 (10 September 1998)

p464

366

367

368

369

370

371

372

373

374

375

376

377

378

379

380

381

382

383

384

385

386

387

388

389

390

391

392

393

394

395

396

397

398

399

400

401

402

Danie: Ek wil daarby aansluit, kyk maar in die Ou Testament: die Israeliete, hoe suiwer

moes hulle wees. Waar moes hulle vir hulle gaan vrouens soek het?

Albert: Dit was om godsdienstige redes, nie om rassistiese redes nie.

Hanlie: Omdat hulle nie met afgodsaanbidders as vrouens trou nie.

Danie: Was die Moabiete nie ook 'n donker vel nie?

Hanlie: Wil julle 'n groot klip hê? Ek dink die Here was baie donker van kleur, en ek

dink sy hare was werklik soos wol, soos dit in die Bybel beskryf word.

Danie: Ek het baie daaraan ook al gedink, hoe visualiseer ons God? Ons het tog 'n

pretjie van die Opperwese en aanvanklik het ek nooit gedink dat God byvoorbeeld

swart kan wees nie. Die swartman dink God is swart. Die witman dink Hy is wit.

Hanlie: Mag ek vir jou sê: die swart kinders in die RI (religious instruction) klasse wat

ek mee gepraat het, hulle het grootgeword met ons Engelse Kinderbybels waarin

Christus wit is. En eers wanneer hulle geweldig ouer word en hier by graad 11 kom, of

hulle het 'n politiese huis gehad, wat polities standpunt ingeneem het, dan het hulle

eers die vrae begin vra. Ook wat dít betref het ons sendelinge Christus ingedra in

Afrika dat hy wit is. Ons het vir hulle prentjies gewys asof hy wit was.

Danie: Ek dink nie dit was met opset gedoen nie.

Hanlie: Natuurlik nie, dit is die manier waarop jy in jou binneste gedink het.

Johan: Wat sou realisties wees? Hoeveel swart Jode is daar? Die geslag van Dawid

wat ons lees, was rooi van gelaat gewees. Dis nie vir my belangrik nie, maar … (Almal

praat saam – onduidelik).

Albert: Ek hoor wat jy sê, dat God ons wittes en swartes en geles en rooies en sulke

kleure gemaak het. God het ons so gemaak in sy alwetendheid en sy wysheid. Die

dilemma lyk vir my, het ingekom toe ons hulle uitmekaar gedwing het. Nou vra ek weer

die vraag, wat lê aan die grondslag van apartheid? Ek neig nou in 'n ander rigting. Jy

het laas week die woord gebruik “verontmens”, die Engelse “dehumanising”. Ds.

Skosana se M-skripsie wat hy vir my gegee het, beklemtoon juis weer daai punt. Die

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!