LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...
LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ... LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...
Bylaag 4: Gesprek 4 (10 September 1998) p462 293 294 295 296 297 298 299 300 301 302 303 304 305 306 307 308 309 310 311 312 313 314 315 316 317 318 319 320 321 322 323 324 325 326 327 328 329 Danie: Dit sal nooit ophou nie. Ek lees Paul Kruger se verkiesingsmanifeste, waar hy praat van die Naturelle probleem. En hy sê daarin, die persoon wat hierdie naturelle probleem kan oplos, moet nog gebore word. So selfs hy het daardie tyd al besef, die geweldige omvang van die hele probleem. Hanlie: Tyd, ons het nie baie daarvan nie, maar dis al wat dit kan verander. Elsa: As mens kyk na Amerika, hoe lank terug is klein apartheid nou al by hulle afgestel, en daar is nog steeds rasse wrywing … Hanlie: Maar daar is die blankes die grootste hoeveelheid, daarom kon dit aangaan. Maar hier in hierdie land gaan jy as blanke, as jy nie aanpas nie, het jy nie 'n kans nie. Danie: In Amerika dink ek, praat hulle van 2 persent. Elsa: Die mense daar is nog steeds in wrywing met mekaar. Hanlie: Maar daarom hou dit aan, omdat die een groep soveel groter is as die ander. Nou hier by ons sal dit ook aanhou as die klein groepie nie aanpas nie. Ons sal soos 'n Amerika wat teenoorgesteld is, word. Ek stem saam met Ben as hy sê vir ons kinders gaan beter wees, en hulle kinders gaan dit makliker vind, veral as ons skole nou vinnig verander. In ons gebied, die tyd gaan nog kom dat Riebeeckstad 50/50 of dalk baie meer swart gaan word. Daai tyd gaan kom. Albert: Dis die een scenario. Die ander een is dat daar al hoe meer polarisasie gaan kom, en dis waarvoor ek bang is. Dat mense al hoe meer gepolariseer gaan word rondom rasse lyne en dat ons 20 jaar van nou af nie in vrede met mekaar gaan saamleef nie, maar in 'n permanente staat van burgeroorlog. Danie: Maar dit bring my by 'n baie interessante ander onderwerp uit, dit is die dinamika van groepvorming. Ek het vir u gesê dat van 1976 af is by ons anderskleuriges aangestel. En dan hou ons 'n geleentheid in werksure of na ure, of in 'n gewone vergadering, teetyd, dan vorm die groepe spontaan. Hoekom? Ons weet nie. Ons nooi hierdie mense uit na geleenthede na ure. Wat gebeur? Daar is sitplek vir almal. Hulle gaan sit nog steeds in groepe. Ek kan lekker met Piet gesels, ek gaan sit nog steeds by Piet. En so is daar blanke groepe en so is daar swart groepe. Daarom sê ek, die dinamika van groepvorming moet ons nie buite rekening laat nie.
Bylaag 4: Gesprek 4 (10 September 1998) p463 330 331 332 333 334 335 336 337 338 339 340 341 342 343 344 345 346 347 348 349 350 351 352 353 354 355 356 357 358 359 360 361 362 363 364 365 Albert: Dit hoef nie 'n probleem te wees nie. Die dilemma het gekom toe ons destyds besluit het jy mag nie daar gaan sit nie, of jy moet daar gaan sit. Ek wil graag terugkom na die vraag wat ek aan die begin gevra het, rondom groot en klein apartheid. Wat sit daar agter? Op daai bladsye wat ek uitgedeel het, het ek aanhalings, byvoorbeeld daar is twee aanhalings, die een ou praat van The monstrous evil of apartheid. Net twee aanhalings ondertoe praat iemand van "daardie bona-fide blaps". Verwysende na die stelsel van apartheid. Tussen-in is daar die stelling it was this (the major apartheid laws) that convinced me that apartheid was not just a political deviation or an error, but something so fundamentally evil as to be a blasphemy. Elsa: As jy kyk na wie dit gesê het: The monstrous evil of apartheid is sekerlik gesê deur iemand wat aan die lydende party van apartheid was, en die "bona fide blaps" een van die bevoorregtes. Ons het nie apartheid so sleg beleef nie, dit het ons nie sleg geraak nie, ons was aanmekaar die bevoorregtes. Die swartmense het die "evil" van apartheid beleef. Albert: Die laaste aanhalings the very nature of all separation of people of different races, denies fundamental biblical teaching that all humanity is a creative image of God, teaching so central to a Christian’s faith, that it cannot be denied by Christians without denying their Christian commitment. Dis kwaai goete hierdie. Hanlie: Wat wil jy hê moet ons daarvan sê? Johan: My eerste reaksie op die laaste een is, nou sal iemand dit vir my sekerlik teologies kan verklaar. Ek stem heeltemal saam met wat daar staan. Maar hoekom is daar dan verskillende mense gemaak? Hoekom is daar verskillende rasse? Hoekom is daar verskillende tale? Hanlie: Hoekom is alle blomme nie wit nie? Johan: Nou maar presies. Dit moet tog 'n rol speel ook, dat ons kan apart wees in 'n sin. Nie beter nie, maar apart. Hanlie: Al die blommetjies kan maar deurmekaar groei.
- Page 427 and 428: Bylaag 2: Gesprek 2 (13 Augustus 19
- Page 429 and 430: Bylaag 2: Gesprek 2 (13 Augustus 19
- Page 431 and 432: Bylaag 2: Gesprek 2 (13 Augustus 19
- Page 433 and 434: Bylaag 2: Gesprek 2 (13 Augustus 19
- Page 435 and 436: Bylaag 2: Gesprek 2 (13 Augustus 19
- Page 437 and 438: Bylaag 2: Gesprek 2 (13 Augustus 19
- Page 439 and 440: Bylaag 2: Gesprek 2 (13 Augustus 19
- Page 441 and 442: Bylaag 2: Gesprek 2 (13 Augustus 19
- Page 443 and 444: Bylaag 2: Gesprek 2 (13 Augustus 19
- Page 445 and 446: Bylaag 3: Gesprek 3 (27 Augustus 19
- Page 447 and 448: Bylaag 3: Gesprek 3 (27 Augustus 19
- Page 449 and 450: Bylaag 3: Gesprek 3 (27 Augustus 19
- Page 451 and 452: Bylaag 3: Gesprek 3 (27 Augustus 19
- Page 453 and 454: Bylaag 3: Gesprek 3 (27 Augustus 19
- Page 455 and 456: Bylaag 3: Gesprek 3 (27 Augustus 19
- Page 457 and 458: Bylaag 3: Gesprek 3 (27 Augustus 19
- Page 459 and 460: Bylaag 3: Gesprek 3 (27 Augustus 19
- Page 461 and 462: Bylaag 3: Gesprek 3 (27 Augustus 19
- Page 463 and 464: Bylaag 3: Gesprek 3 (27 Augustus 19
- Page 465 and 466: Bylaag 3: Gesprek 3 (27 Augustus 19
- Page 467 and 468: Bylaag 3: Gesprek 3 (27 Augustus 19
- Page 469 and 470: Bylaag 3: Gesprek 3 (27 Augustus 19
- Page 471 and 472: Bylaag 4: Gesprek 4 (10 September 1
- Page 473 and 474: Bylaag 4: Gesprek 4 (10 September 1
- Page 475 and 476: Bylaag 4: Gesprek 4 (10 September 1
- Page 477: Bylaag 4: Gesprek 4 (10 September 1
- Page 481 and 482: Bylaag 4: Gesprek 4 (10 September 1
- Page 483 and 484: Bylaag 4: Gesprek 4 (10 September 1
- Page 485 and 486: Bylaag 4: Gesprek 4 (10 September 1
- Page 487 and 488: Bylaag 4: Gesprek 4 (10 September 1
- Page 489 and 490: Bylaag 4: Gesprek 4 (10 September 1
- Page 491 and 492: Bylaag 5: Gesprek 5 (6 Oktober 1998
- Page 493 and 494: Bylaag 5: Gesprek 5 (6 Oktober 1998
- Page 495 and 496: Bylaag 5: Gesprek 5 (6 Oktober 1998
- Page 497 and 498: Bylaag 5: Gesprek 5 (6 Oktober 1998
- Page 499 and 500: Bylaag 5: Gesprek 5 (6 Oktober 1998
- Page 501 and 502: Bylaag 5: Gesprek 5 (6 Oktober 1998
- Page 503 and 504: Bylaag 5: Gesprek 5 (6 Oktober 1998
- Page 505 and 506: Bylaag 5: Gesprek 5 (6 Oktober 1998
- Page 507 and 508: Bylaag 5: Gesprek 5 (6 Oktober 1998
- Page 509 and 510: Bylaag 5: Gesprek 5 (6 Oktober 1998
- Page 511 and 512: Bylaag 6: Gesprek 6 (27 Oktober 199
- Page 513 and 514: Bylaag 6: Gesprek 6 (27 Oktober 199
- Page 515 and 516: Bylaag 6: Gesprek 6 (27 Oktober 199
- Page 517 and 518: Bylaag 6: Gesprek 6 (27 Oktober 199
- Page 519 and 520: Bylaag 6: Gesprek 6 (27 Oktober 199
- Page 521 and 522: Bylaag 6: Gesprek 6 (27 Oktober 199
- Page 523 and 524: Bylaag 6: Gesprek 6 (27 Oktober 199
- Page 525 and 526: Bylaag 6: Gesprek 6 (27 Oktober 199
- Page 527 and 528: Bylaag 6: Gesprek 6 (27 Oktober 199
Bylaag 4: Gesprek 4 (10 September 1998)

p463

330

331

332

333

334

335

336

337

338

339

340

341

342

343

344

345

346

347

348

349

350

351

352

353

354

355

356

357

358

359

360

361

362

363

364

365

Albert: Dit hoef nie 'n probleem te wees nie. Die dilemma het gekom toe ons destyds

besluit het jy mag nie daar gaan sit nie, of jy moet daar gaan sit. Ek wil graag terugkom

na die vraag wat ek aan die begin gevra het, rondom groot en klein apartheid. Wat sit

daar agter? Op daai bladsye wat ek uitgedeel het, het ek aanhalings, byvoorbeeld daar

is twee aanhalings, die een ou praat van The monstrous evil of apartheid. Net twee

aanhalings ondertoe praat iemand van "daardie bona-fide blaps". Verwysende na die

stelsel van apartheid. Tussen-in is daar die stelling it was this (the major apartheid

laws) that convinced me that apartheid was not just a political deviation or an error, but

something so fundamentally evil as to be a blasphemy.

Elsa: As jy kyk na wie dit gesê het: The monstrous evil of apartheid is sekerlik gesê

deur iemand wat aan die lydende party van apartheid was, en die "bona fide blaps" een

van die bevoorregtes. Ons het nie apartheid so sleg beleef nie, dit het ons nie sleg

geraak nie, ons was aanmekaar die bevoorregtes. Die swartmense het die "evil" van

apartheid beleef.

Albert: Die laaste aanhalings the very nature of all separation of people of different

races, denies fundamental biblical teaching that all humanity is a creative image of

God, teaching so central to a Christian’s faith, that it cannot be denied by Christians

without denying their Christian commitment. Dis kwaai goete hierdie.

Hanlie: Wat wil jy hê moet ons daarvan sê?

Johan: My eerste reaksie op die laaste een is, nou sal iemand dit vir my sekerlik

teologies kan verklaar. Ek stem heeltemal saam met wat daar staan. Maar hoekom is

daar dan verskillende mense gemaak? Hoekom is daar verskillende rasse? Hoekom is

daar verskillende tale?

Hanlie: Hoekom is alle blomme nie wit nie?

Johan: Nou maar presies. Dit moet tog 'n rol speel ook, dat ons kan apart wees in 'n

sin. Nie beter nie, maar apart.

Hanlie: Al die blommetjies kan maar deurmekaar groei.