25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 4: Gesprek 4 (10 September 1998)

p462

293

294

295

296

297

298

299

300

301

302

303

304

305

306

307

308

309

310

311

312

313

314

315

316

317

318

319

320

321

322

323

324

325

326

327

328

329

Danie: Dit sal nooit ophou nie. Ek lees Paul Kruger se verkiesingsmanifeste, waar hy

praat van die Naturelle probleem. En hy sê daarin, die persoon wat hierdie naturelle

probleem kan oplos, moet nog gebore word. So selfs hy het daardie tyd al besef, die

geweldige omvang van die hele probleem.

Hanlie: Tyd, ons het nie baie daarvan nie, maar dis al wat dit kan verander.

Elsa: As mens kyk na Amerika, hoe lank terug is klein apartheid nou al by hulle

afgestel, en daar is nog steeds rasse wrywing …

Hanlie: Maar daar is die blankes die grootste hoeveelheid, daarom kon dit aangaan.

Maar hier in hierdie land gaan jy as blanke, as jy nie aanpas nie, het jy nie 'n kans nie.

Danie: In Amerika dink ek, praat hulle van 2 persent.

Elsa: Die mense daar is nog steeds in wrywing met mekaar.

Hanlie: Maar daarom hou dit aan, omdat die een groep soveel groter is as die ander.

Nou hier by ons sal dit ook aanhou as die klein groepie nie aanpas nie. Ons sal soos 'n

Amerika wat teenoorgesteld is, word. Ek stem saam met Ben as hy sê vir ons kinders

gaan beter wees, en hulle kinders gaan dit makliker vind, veral as ons skole nou vinnig

verander. In ons gebied, die tyd gaan nog kom dat Riebeeckstad 50/50 of dalk baie

meer swart gaan word. Daai tyd gaan kom.

Albert: Dis die een scenario. Die ander een is dat daar al hoe meer polarisasie gaan

kom, en dis waarvoor ek bang is. Dat mense al hoe meer gepolariseer gaan word

rondom rasse lyne en dat ons 20 jaar van nou af nie in vrede met mekaar gaan

saamleef nie, maar in 'n permanente staat van burgeroorlog.

Danie: Maar dit bring my by 'n baie interessante ander onderwerp uit, dit is die

dinamika van groepvorming. Ek het vir u gesê dat van 1976 af is by ons

anderskleuriges aangestel. En dan hou ons 'n geleentheid in werksure of na ure, of in

'n gewone vergadering, teetyd, dan vorm die groepe spontaan. Hoekom? Ons weet

nie. Ons nooi hierdie mense uit na geleenthede na ure. Wat gebeur? Daar is sitplek vir

almal. Hulle gaan sit nog steeds in groepe. Ek kan lekker met Piet gesels, ek gaan sit

nog steeds by Piet. En so is daar blanke groepe en so is daar swart groepe. Daarom

sê ek, die dinamika van groepvorming moet ons nie buite rekening laat nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!