25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 4: Gesprek 4 (10 September 1998)

p461

256

257

258

259

260

261

262

263

264

265

266

267

268

269

270

271

272

273

274

275

276

277

278

279

280

281

282

283

284

285

286

287

288

289

290

291

292

midde wil laat: 'n Vrou van Johannesburg en haar dogter het as vlugtelinge na

Australië toe gegaan, waar haar saak nou aangehoor is deur 'n tribunaal, waar sy nou

vertel het hoe sy beroof is, en haar motor twee keer verhoor is. Toe stuur hulle haar

terug na haar land toe, want hulle sê toe dit is as gevolg van 'n situasie van mense wat

het, en ander wat nie het nie. Ek laat maar die gedagte by julle.

Ben: Daar is nou baie bitterheid ook oor die saak van Huis Ougoud. Die swarte mense

het R350 miljoen wat vir bejaarde huise sorg, het hulle weggeneem. En Huis Ougoud

het nou vir drie maande geen subsidie gekry nie. En so ook ander, baie ouetehuise

gaan nou moet sluit. Dan ook van mense wat hoë poste in die regering het, wat so die

geld steel en verkwis. En hoe dat voertuie wat met duisende der duisende rande op die

pad beroof word en wagte geskiet word. Mense is baie bitter.

Albert: Dit is so, maar ek dink …

Hanlie: Die swartmense is daarmee saam ook baie bitter en kwaad oor die top

struktuur wat geld steel en korrupsie …

Albert: Ek dink regtig ons sal 'n skuif moet maak in ons manier van dink, om dit nie

noodwendig te koppel aan ras meer nie. Jy het die stelling gemaak dat 9 uit 10 mense

swart is, wat sal maak dat 90 persent van die misdadigers swart is. Maar as mens

ander kategorieë sou aanwend en sê kom ons praat van ekonomiese kategorieë, rykes

en minder rykes. Wie is die ouens wat by misdaad betrokke gaan wees? Dit speel ook

'n rol.

Hanlie: Tensy jy nou van die groot witboordjie-misdaad, die werklike groot, miljoene

rande se goed praat

Johan: Ek wil aansluit by die bedreiging en daai punte wat jy vanaand net so wou

aanraak: Dit is vir my interessant dat die kwessie van bedreiging nou ter sprake kom

noudat apartheid van die wetboeke af is. Die hele rede waarom apartheid op die

wetboeke gekom het, was bedreiging: die witman het bedreig gevoel dat hy nie meer

geleenthede in hierdie stuk grondgebied gaan hê nie. Dit het 'n lang aanloop gehad,

maar ons was bedreig en daarom het hulle gesê liewers ons op ons eie. Nou het daar

40 jaar verloop, dit was nie 'n sukses nie, nou is dit weer afgeskaf. Nou is daar weer

bedreiging. So wie wen?

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!