25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 4: Gesprek 4 (10 September 1998)

p454

Lewe na apartheid – Gesprek 4: 10 September 1998

1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

13

14

15

16

17

18

19

20

21

22

23

24

25

26

27

28

29

30

31

32

33

34

Albert: Ek het gedink ons moet vanaand bietjie praat oor dit wat agter apartheid gelê

het soos wat ons tot dusver daaroor gepraat het. Ons het nou in 'n sekere sin gepraat

oor die goeters wat bekend staan as klein apartheid, goeters soos jy mag nie voor in

die bus sit nie, jy moet agter die streep in die bus sit want jou velkleur is anders, en so

aan. Maar wat lê daar agter? Wat is ten diepste die grondslag, die onderliggende rede

vir ons hele beleid van apartheid? Kan 'n mens onderskei tussen apartheid en

rassisme, en hoe as mens wel kan? Die motief van apartheid, was dit boos, was dit net

'n fout, hoe moet ons daaroor oordeel? En wat is die rol van vrees? Dit is maar hoe my

gedagtes geloop het, ons sou kon kyk na dit wat in die Insig is, ek weet nie wie van

julle het dit al gelees nie. Hier is 'n hele paar artikels oor rassisme. Hier is 'n aanhaling

van 'n swart skrywer wat ek later sal aanhaal, wat ook baie sê. Die lys van aanhalings

wat ek uitgedeel het, dit laat 'n mens ook nogal dink. Ons sal van hulle aanspreek soos

ons by hulle kom. Elsa, jy het voor ons begin gesê jy was die afgelope week geskok

deur dinge wat mense doen.

Elsa: Ek het tot die slotsom gekom dat die meeste witmense nog die swartmense haat,

na wat ek gehoor het. Ek het verskriklike goed gehoor, mense wat vertel het van 'n

swartman wat hulle gekry het wat in die water-drein gebly het. Die hond het daar

gestaan en blaf, toe kry hulle nou die swartman wat daar onder bly met sy primus en sy

slaapgoed en alles. Toe sê die een vrou: 'n mens moet sommer een van hierdie groot

vragmotors met grond kry en hom begrawe daar onder. Ek was verskriklik geskok

daaroor. 'n Vooraanstaande vrou wat by die bestuur van 'n groot vroue-organisasie

betrokke is, het gesê sy wens sy kan 'n geweer vat en al die straatkinders doodskiet.

Dit het my verskriklik ontstel. 'n Onderwyseres by 'n hoërskool in Riebeeckstad het

gesê: dit nie so erg met die swart kinders in die klas nie, dis eintlik 'n goeie ding want

as ons hulle nou kan kry en ons kan hulle reg leer om soos ons te dink, dan is daar

dalk hoop vir die toekoms. Sulke goed, 'n vrou wat vir ons gewys het, ook foto's, oor

wat swartmense sê uit die apartheidsera en haarself dan nou ook verskoon van die

aandeel van die apartheidsera en die aandeel wat sy daarin gehad het, deur te sê dat

toe haar seun in standerd 9 was, het eenkeer 'n swartman gejaag wat iets gesteel het.

Hy het hom toe gevang en toe die ander mense by hom kom vra hulle hoekom het hy

nie die man bietjie geslaan nie, toe sê hy die man het niks aan hom gedoen nie. Toe is

sy ma so trots op hom dat hy nie die swartman verskriklik geslaan het nie, om daardeur

te wys hoe goed is hulle teenoor die swartes. So ek het tot die slotsom gekom: die

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!