25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 3: Gesprek 3 (27 Augustus 1998)

p451

841

842

843

844

845

846

847

848

849

850

851

852

853

854

855

856

857

858

859

860

861

862

863

864

865

866

867

868

869

870

871

872

873

874

875

876

877

persoonlik nie. Ek dink nie enigeen het iemand iets persoonlik probeer sê nie. Ek dink

die goed wat gesê word, moet gesê word. Ons kan van mekaar verskil. Dis OK. Ons

kan sinvol van mekaar verskil. Ons is op pad om mekaar te help om beter te leef in

hierdie land van ons. En hierdie goed wat ek met die swart mense praat en wat julle

met julle praat en die goeters wat ons kry en om op die tafel te sit, dit moet alles deel

wees van help ons as blankes om beter te leef in die nuwe SA: Ek dink ons is goed op

pad. Ek hoop julle is net so tevrede soos ek is. Party mense het min gesê.

(Onderbreking in die band – die groep vra na my gesprekke net swart mense. Skakel

band weer aan).

Ons moet oor swartmense se name praat. Wat is julle huisbediendes se name?

(Elkeen vertel) Dit is interessant. Die eerste ou met wie ek gesels... ek vra hom wat is

sy naam. Hy sê Michael. En onmiddellik gaan hy aan en praat met my oor wat sy naam

beteken. Sy naam is eintlik Mokake. Dis sy naam. Maar kleintyd het hulle hom gedoop

Michael, want die wit mense kon nie sy swart naam sê nie. Vat sy ma hom dokter toe,

want hy is siek, dan vra die dokter wat is sy naam? Mokake. Nee heng ek kan nie daai

naam sê nie. Jy is Michael. En wat dit aan daai jong man doen. Dit is 'n outjie so 'n

paar jaar jonger as ek. Hy het seker 'n goeie twee, drie, vier minute gepraat oor sy

naam. Hy wil nie Michael wees nie, want hy is nie Michael nie. Hy is Mokake.

Die ander ding is die onderwys. Die een het vertel, hy was in 1976 tydens die onluste

en die studente-opstande was hy 'n student by die universiteit. Hy sê hoekom hulle in

opstand gekom het teen Afrikaans – soos wat hy dit nou verstaan, dit is sy mening –

hulle moet Afrikaans leer sodat hulle 'n opdrag van 'n blanke in Afrikaans kan verstaan

en gaan uitvoer. Ons is weer by die punt dat die swarte maar net 'n instrument van

arbeid is. Goed, kom ek lees gou vir julle wat ds. P geskryf het.

Siening van Apartheid as swartmens, hoe ek dit beleef.

Wat ek hierso sê is met een doel as Christen: om foute van die verlede te herstel en

ook mekaar te kan vergewe. Sodat ons mekaar kan versoen en kan leef soos

Christene wat deur die bloed van Christus gewas is.

Die blankes het nie apartheid beleef nie. Dit sal nie maklik wees vir hulle om te

verstaan hoe het apartheid die swartmense seergemaak nie, om te sien dat dit boos

was. Dit was die beleid van die regering van die dag. Dit was op die wetboek en die

blankes het dit aanvaar. Gelowiges het die Woord van God gelees maar nie

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!