25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 3: Gesprek 3 (27 Augustus 1998)

p450

804

805

806

807

808

809

810

811

812

813

814

815

816

817

818

819

820

821

822

823

824

825

826

827

828

829

830

831

832

833

834

835

836

837

838

839

840

Johan: Jou definisie kom iets kort. Jou definisie kom daai emosie kort van haat of

liefhê. Rassisme is gekoppel aan emosie.

Hanlie: Jy gaan tog seker nie iemand doodmaak en niks voel nie.

Karin: Weet jy, dit is vir my interessant. Die een vrou by ons vertel hulle het iewers hier

'n swartman doodgesteek vir twee brode. Daar het 'n jongman by hom verbygeloop en

gesê gee vir my jou brood, toe sê hy ek kan nie, dis my gesin se kos. Toe steek hy

hom net daar dood en hy vat sy brood en hy loop …

Hanlie: Ja, ek sal dit doen. As ek honger is, sal ek dit doen. Dit is die kultuur van vat en

doodmaak.

Karin: Toe sê ek vir haar hoekom? Toe sê sy, wel as hy nie het nie, dan vat hy.

Hanlie: Maar dit het niks met sy swart vel te doen nie, dit het met sy agtergrond en wat

hy gesien het en wat hy beleef het terwyl hy grootgeword het, dit het daarmee te doen.

Mike: Ek dink dit is die regte antwoord daai. Dit het niks met sy velkleur te doen nie. Dit

het te doen nie met rassisme nie, maar met emosionele optrede ...

Hanlie: Hoe hy grootgeword het, wat hy geleer het.

Mike: As jy dit in jou het …

Hanlie: Dis nie aangebore nie. Dis definitief nie aangebore nie, daar gaan ek kwaai met

jou verskil.

Mike: Wat leer jou om 'n wreedaard te wees? Omstandighede?

Hanlie: Dis nie aangebore nie. Dit is omstandighede negentig persent sou ek sê.

Albert: Kom ons top eers op hierdie punt. Dit is al laat. Ek moet vir julle sê, ek is baie

opgewonde oor wat besig is om te gebeur in die groep. Ek was nou moedswillig

gewees 'n paar keer vanaand. Dis goed. Maar hier is goeters gesê waarin ons mekaar

begin konfronteer. Goed waarin ons verskil van mekaar. En ek dink dit is belangrik.

Ons gaan by mekaar nog góéd leer op hierdie paadjie wat ons loop. Aanvaar dit as nie

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!