25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 3: Gesprek 3 (27 Augustus 1998)

p448

730

731

732

733

734

735

736

737

738

739

740

741

742

743

744

745

746

747

748

749

750

751

752

753

754

755

756

757

758

759

760

761

762

763

764

765

766

kriminele. My bediende sê vir my in Thabong word daar elke naweek omtrent drie of

vier mense doodgemaak. Ons steur ons net nie daaraan nie, dit pla ons nie. Maar dat

daar nou 'n wit boer doodgeskiet word, of 'n wit mens doodgemaak word, dan is dit op

die voorblaaie van die koerante vir weke lank en dis op die nuus elke dag. So die

mense beleef nog steeds die storie dat ons onsself sien as superieur.

Mike: Ek kan nou ongelukkig nie saamstem nie. Laat ek jou vertel. Laat daar 'n swart

vrou vandag in Welkom vermoor word deur 'n blanke man, en kyk wat gebeur dan. Jy

praat van hoe word tientalle in Thabong vermoor; hulle word deur hulle eie mense

vermoor. Daai swartes wat gebel het oor die bomontploffing, as daar een van sy

familielede daarin dood was, was dit 'n ander saak. Ons kan ook nie sê daar word 'n

bohaai gemaak as 'n boer doodgemaak word nie, daar word dink ek twaalf boere word

elke maand vermoor. Hoeveel swartmense word deur blankes doodgemaak vanaand.

Hanlie: Ons kom maar net nie weg van kleur af in hierdie land nie.

Mike. Dit is absoluut wat ek sê.

Elsa: Ons bly dink in terme van wit en swart. Ons dink nie aan mense nie.

Mike: Hier skryf Tutu homself dat die blankes kan nie net sê hulle is jammer nie, hulle

moet sê maar. Hoeveel van daai swartes wat al vermoor het, het al gesê, sorry ek is

jammer, en hulle sê nie ook maar nie? Ek dink ons moet dit nie uit verband ruk nie. Ek

sê rassisme is verkeerd. Dit is absoluut uit. Maar ek sê ook moenie nou die blanke

maak asof hy die enigste een is wat altyd 'n rassis wil bly die res van sy lewe nie. Dis

onwaar.

Hanlie: Kom ons haal nou die woordjie blank en swart uit ons sinne uit, ons mag dit

glad nie gebruik nie. Dan sou jy nou sê die persoon van Thabong voel dat daar 'n

bohaai gemaak word as die persoon van Colesberg dood is, maar terwyl in Thabong

baie mense sterf, word daar nie 'n bohaai oor gemaak nie.

Naomi: Dit is die mense van Thabong wat hulle eie mense doodmaak.

Johan: Dan ontken jy die verskil tussen mense. Dat ons 'n eie taal het, dat ons almal

verskillend is; nie beter as die ander een nie…

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!