25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 3: Gesprek 3 (27 Augustus 1998)

p439

400

401

402

403

404

405

406

407

408

409

410

411

412

413

414

415

416

417

418

419

420

421

422

423

424

425

426

427

428

429

430

431

432

433

434

435

436

Seun: Ma het daarvoor gewerk.

Ma: Nie 'n pennie van my loon is daarvoor gevat nie.

Seun: Nie direk nie. [dan kom die sussie uit die kamer uit] Kan ma nie kyk dat

Nossie tande kry nie.

Ma: Los jy Nossie se tande uit. As daar geld is, sal die tande ook daar wees.

Seun: Ek neem aan sy werk in die opstal se kombuis.

Ma: Sy wou nie leer nie, mies Hettie is goed vir haar en leer haar allerhande fênsie

kos maak, sodat sy eendag in 'n goeie hotel sal kan gaan kook. Mies Hettie sê die

kind se hande staan vir niks verkeerd nie. [Dan vertel sy nou dat ou Bet in die

koerant was omdat sy haar eie huis gebou het en haar eie stene gemaak het en so

aan.]

Seun: Ja, maar in die oë van die wit Afrikaner bly ma net 'n meid, die oomblik wat

ma ma se voet oor die streep sit is ma vyand, opstoker, kommunis, is ma gemerk

soos ek. Ek kan aanloop maar ma nie… Ek sal die wit Afrikaner haat tot die dag

dat ek gesterf het.

Ma: Mag God jou genadig wees soos wat hy ons genadig moet wees. Vervloek 'n

man en jy maak sy wapens skerp, sê mies Hettie; bless hom en jy maak sy

wapens stomp. Ons moet vir mekaar bid anders gaan die wapens nie stom kom

nie en anders gaan ons mense ook nie bo uitkom nie. (Maar hy wil haar laat knak

en haar laat insien dat die witmense haar gebruik volgens hom. Middel van p147).

Hoe moet ek aan jou bewys dat die boere op daai plaas se harte wit was? (En dan

kyk hy op sy horlosie).

Seun: Dis Sondag, oor 'n uur of 'n uur en 'n half gaan hulle vir die aanddiens kerk

toe op die dorp. Die wittes, die Afrikaners. Gaan trek ma aan dan neem ek ma tot

by die kerk en dan gaan ma in en dan woon ma die diens saam met hulle by.

Ma: Is jy van jou kop af?

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!