25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 3: Gesprek 3 (27 Augustus 1998)

p433

182

183

184

185

186

187

188

189

190

191

192

193

194

195

196

197

198

199

200

201

202

203

204

205

206

207

208

209

210

211

212

213

214

215

216

217

218

werk, dit was wat hy was, hy was niks meer as dit nie. 'n Vrou vertel daar haar pa het

op die plaas gewerk en 'n bees het hom getrap, die boer het hom net by sy huis

afgelaai en gelos. Hy kon nie roer nie, hy kon nie opstaan nie, sy kinders was klein en

hulle kon hom nie help nie, maar die boer het nie 'n saak daarmee gehad nie. Hierdie

man was net 'n werkinstrument vir hom en as hy nie kan werk nie dan sit jy hom op die

rak tot hy reggemaak is eendag. Dit is wat sy gesê het, en van die mans ook. Hy is net

daar om te werk, sy hele menswaardigheid… Dit wat jy gesê het Elsa, die woord

"ontmens" dis wat hulle beleef.

Hanlie: Ek dink die witman is ook dikwels gebruik om kinders mee bang te maak, deur

swart ouers, en dit het dus ook gemaak dat daar 'n vrees was en totale. Dit bestaan

ook nog vandag, maar dit was vroeër baie erger. 'n Totale wantroue in 'n wit persoon,

'n vrees, as jy hom sien moet jy hardloop want hy gaan vir jou klap of hy gaan jou skop,

of hy gaan jou skiet, jy het geleer om baie fyn te lieg en presies geweet hóé om te lieg.

Jy het geleer om te kruip en om humorsin te gebruik, veral die kleurlinge in die Kaap:

"ja natuurlik my basie" en "nes die baas sê". Hy is darem so 'n oulike hotnot daai, nè, jy

kan met hom werk. So jy het geleer om te manipuleer vanuit die ondergeskikte posisie.

Albert: Dit was maar 'n manier om te oorleef, om dit te hanteer.

Hanlie: Sy manier om dit te verwerk. Maar ek dink wat julle almal netnou genoem het is

vir my baie belangrik: die groot gaping wat daar tog was tussen die ouer, ongeletterde

swartman … Maar dan wil ek net iets sê oor die boer, dit is waar, maar dit is ook waar

dat daar in geweldig baie gevalle die werkgewer amper gesien het as 'n ma of 'n pa,

wat vir hulle gesorg het en wat juis vir hulle in so 'n geval sou dokter toe geneem het,

en sou medisyne gegee het. Soos wat ons gebreinspoel was, is hulle ook gebreinspoel

en was dit vir hulle aanvaarbaar, en daarom nou nog die man wat langs my in die tuin

werk by my buurman, as ek met hom gesels dan sê hy "mies". En ek voel nou al heel

ongemaklik as hy dit vir my sê. En as hy net vra hoe gaan dit of iets sê soos "sjoe maar

dit het skielik koud geword" dan sê hy "ja mies, dankie mies". Elke keer. Elke keer. Na

elke sinnetjie. Hy maak sy sinnetjie klaar en hy sê "dankie mies", agterna. Dan dink ek

dit het jy êrens geleer toe jy verskriklik klein was as jy met hierdie wit vrouens praat

dan moet jy elke sê "dankie mies" dan was jy goed en reg en mooi, anders hoekom sê

hy dit. Vir guns wen of iets. En dit pla my. En dan ook as jy nou met die kinders praat of

selfs met die ouers, dan sal hulle weer sê hulle kinders sien op hulle neer dáárom,

want die kind sal sê waarom doen jy dit nog, ons het geveg vir vryheid, moenie jy nou

vir my sê hoe ek moet leer of hoe ek moet maak nie. Jy het niks gedoen nie, hoekom

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!