25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 3: Gesprek 3 (27 Augustus 1998)

p432

145

146

147

148

149

150

151

152

153

154

155

156

157

158

159

160

161

162

163

164

165

166

167

168

169

170

171

172

173

174

175

176

177

178

179

180

181

Elsa: Ek dink apartheid het die swartmense heeltemal ver-"ontmens" – ek weet nie of

daar so 'n woord bestaan nie. Ek persoonlik dink die swartmense in ons land sit met 'n

geweldige minderwaardigheidsgevoel. Ons het hulle so afgekraak en so sleg behandel

dat hulle oor hulleself niks gedink het nie en ek is oortuig daarvan dat die swartmense

moet 'n verskriklike wrok of haat teenoor ons mense nog hê, wat vir geslagte lank nog

so gaan bly voordat dit uitgewoed is. Ons kry nou nog Afrikanermense, veral van die

ouer mense, wat die Engelse haat oor wat hulle aan ons gedoen het. Ek kan nie dink

dat die swartmense ons kan wíl vergewe of kan wíl aanvaar na alles wat gebeur het

nie.

Albert: Ek het laas week huisbesoek gedoen by 'n omie wat vir my in detail vertel het

oor wat hy van die Engelse dink, juis oor wat hulle kleintyd aan hulle gedoen het. En hy

trek nou al naby die 70, dis darem al 'n paar jaar terug.

Isak: Ek dink nie ons het … Miskien die afgelope tyd wat die verandering begin kom

het, het ons besef hier is die swart leiers, hier is swart mense wat prominent kan wees.

Maar in my grootwordtyd, ek dink nie ons het ooit besef dat… Ek dink nie ons het hulle

ooit 'n kans gegee nie om … Wat wil ek sê? Ek dink nie ons het besef hierdie mense

het ook emosies nie, hulle het ook gevoel, hulle ervaar ook dinge. (Band onduidelik)

Ek wil elke keer teruggaan na my ervaring toe. Die dag toe Mandela vrygelaat is, het

ek in die skoolsaal gesit. Ek het 'n ouervergadering gehad nadat ons vir twee weke toitoi's

en daai goed gehad het. Ek het in daai saal gesit en daar het swartmense

opgestaan wat kon aanhaal oor wat Verwoerd gesê het, oor die onderwys en dat daar

nie verwagtinge vir hulle moet wees om dit en dit te kan word nie, en al daai dinge …

Ek net het besef dat hierdie mense hulle al die jare al besef het ons is net eenvoudig

as minderwaardige burgers beskou. En toe daai klomp mense daar opstaan en sê nou

gaan ons huis toe, en hulle sing julle Nkosi Sikelele, wat ek die eerste keer gehoor het,

en skielik sien ek hier staan ou swart vrouens voor my – in ou terme sou ons gesê het

hierdie ou meid wat in die strate loop – en hier staan hulle en hulle sing hierdie lied. Ek

verstaan nou nog nie al die woord nie. Dan skielik besef mens – hierdie mense het ook

emosie, hulle het ook al die tyd 'n ervaring gehad. Ek dink nie ons het ooit – en dit is

maar net my eie waarneming – ons kon ooit dink dat hierdie mense het werklikwaar

ook 'n gevoel hieroor nie. Hulle moes dit mos net aanvaar – dit is soos dit is.

Albert: Gisteraand sê een van die manne daar hy was in die oë van dit witmens net 'n

arbeider. Arbeider is nog 'n te mooi woord. 'n arbeidsinstrument, hy was net iets om te

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!