25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 3: Gesprek 3 (27 Augustus 1998)

p428

Lewe na apartheid – Gesprek 3: 27 Augustus 1998

1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

13

14

15

16

17

18

19

20

21

22

23

24

25

26

27

28

29

30

31

32

33

34

Baie welkom hier. Julle het nou elkeen Paasweek se goed gekry. Johan, dankie vir die

goed wat jy laas vir my geskryf het. Dit was baie sinvol, maar ek het dit nie in die groep

gelees nie omdat ons nie die tyd daarvoor gehad het nie. Hanlie het 'n klomp werk

gedoen, sy het vir ons gaan kyk na wat mense al gesê het oor apartheid. (Deel die

dokumente uit) Ek het gisteraand 'n baie interessante gesprek gehad. Ek het gaan

praat met 'n klompie swartmense, nou hoor ek dit is ook nie die regte aanspreekvorm

nie. Dit was mense van die NG Kerk in Afrika, by ds. P, ek het met hulle so 'n halfuur

lank gepraat oor hulle ervaring van apartheid. Die slegste is dat my opname nie gewerk

het nie, die band was leeg toe ek by die huis kom. Ek het darem gelukkig so 'n paar

notas gemaak, die ouens het sinvolle goed gesê. Ons moet hoor wat hulle sê.

Vanaand gaan ons praat oor hoe het swartmense apartheid gesien en wat het hulleself

daarvan gesê. Miskien moet ek net eers sê: Ek het afskrifte van ons transkripsies,

sonder name, vir verskillende mense gegee. Daar is die groep by ds. P, vyf van hulle.

By een van die gemeentes in Thabong is daar ook 'n groepie van wie ek vroeg

volgende week terugvoer sal kry; hier in die gemeente is mense en van die predikante

in Welkom kyk ook hierna. Ek het vir 'n kollega in die Noord-Kaap een gestuur en ook

'n vriend by die Universiteit van Namibië; ook aan 'n kliniese sielkundige in

Johannesburg. Daar is ook 'n ou in Oos-Londen. Sodra ek terugvoering gekry het sal

ek dit aan julle voorlê.

Hanlie: Is die idee om al die gesprekke aan dieselfde mense te gee?

Albert: Ja, dit is baie leeswerk vir hulle, maar die terugvoer wat ek tot dusver gekry het,

is baie positief. Ek wil hê hulle moet die hele proses saam met ons deurloop. En dan

hulle stemme ook laat hoor.

Hanlie: Ek het ook die week gesels met een van my kollegas. Daarom stel ek heel

belang in die terugvoer wat jy gekry het van ds. P en sy groep af. Ek vind dat mense

moeilik praat, ek wil dit amper vergelyk met, ek het altyd die gevoel gehad toe ek

jonger was, dat die mense wat werklik in 'n oorlog betrokke was, as ons dit bietjie

nader bring, 'n ou wat regtig op die grens was en wat werklik iets deurgemaak het daar,

praat nie so maklik oor wat gebeur het nie, verkies om nie so baie daaroor te praat nie.

Ek het amper die gevoel opgetel in my gesprekke dat dit moeiliker is om daaroor te

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!