25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 2: Gesprek 2 (13 Augustus 1998)

p426

623

624

625

626

627

628

629

630

631

632

633

634

635

636

637

638

639

640

641

642

643

644

645

646

647

648

649

650

651

652

653

654

655

656

657

658

659

toe 'n klomp boere wat dadelik afstig. Dié wat Brandfort se kant toe bly gaan daar kerk

toe, party gaan na die AGS toe, nou is daar vreeslike ongelukkigheid daaroor. Omdat

die dominee nie toestemming by die kerkraad gevra het nie.

Albert: Nou is ons weer by die Nat en Sap kerk van destyds.

Naomi: Ek wil net graag aansluit by Isak, wat hy gesê het van die

verantwoordelikheidsin as mens op dieselfde vlak is. Op hierdie stadium is

Distriksgesondheidsdienste heeltemal so uitgefaseer, dat almal wat in 'n hoë posisie

sit, is almal swart. En myself kon ek nog nie so ver gekry het om iemand wat in 'n

posisie hoër as ek is, op sy naam te noem nie. En hoeveel keer is ek nou al oor die

vingers gehaal omdat ek vir die dame, wat dan nou my hoof is bly mevrou sê, en sy bly

vir my sê om haar op haar naam te noem, maar ek myself net nie sover kry om dit te

doen nie, en dit is nie omdat ek voel ek wil dit nie doen nie, ek respekteer haar vir haar

posisie waarin sy is. Ek het net daai selfde gevoel teenoor dominee Albert, ek kan nie

net sê Albert nie, dit pas net nie vir my nie, dis hoe ek grootgeword het. Iemand wat in

die posisie bokant jou is, of dit 'n man of vrou is wat ouer as jy is, sê jy tannie, so as die

persoon dan sit in 'n posisie bokant my, dan respekteer ek hom daarvoor en spreek ek

hom aan as mnr of mev of dominee. Vandag word dit van jou verwag om informeel te

wees in formaliteit uit te skakel.

George: Sondagaand het dokter Anton Prinsloo oor RSG, 'n besprekingsprogram

gehad oor die hoflikheidsvorm van aanspreekwyse. Toe het die spesifiek gegaan oor

die aanspreekvorm van dominee, as die ou jonger as jy is en jy ken hom goed, noem jy

hom op sy naam of spreek jy hom nog aan as dominee? En ek het al lankal 'n

probleem daarmee, dat ampte, amptelike ampte word vervlak. Hulle lees nuus, dan sê

hulle, die minister van Arbeid, Tito Mboweni, hulle sê nie meneer nie. Die eerste

minister, of die president, Bill Clinton, as is die ou wat die amp beklee, nie altyd eer

waardig nie, dan moet die amp nog altyd gerespekteer word. Dit net so terloops.

Mike: Daar is baie mense wat praat van skuldgevoelens, en christendom, ek wil graag

my opinie lig. Ek sien rassisme en apartheid as twee totale issues. Apartheid was

miskien 'n regeringsbeleid wat jy deur wetgewing kan wegvat of nie wegvat nie, maar

dit was 'n vrye keuse. Rassisme is 'n ingebore karaktertrek. As jy iemand haat, jy is 'n

rassis, ek haat iemand van 'n ander ras, het dit niks met apartheid te doen nie, en ek

dink baie mense ken nie die skeiding nie. Ek voel nie skuldig as 'n rassis nie, want ek

het hulle nooit gehaat of benadeel nie. Maar ek was deel van die apartheidstorie, maar

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!