25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 2: Gesprek 2 (13 Augustus 1998)

p425

586

587

588

589

590

591

592

593

594

595

596

597

598

599

600

601

602

603

604

605

606

607

608

609

610

611

612

613

614

615

616

617

618

619

620

621

622

sluit ek apartheid en al die gebeure in, want 70% christene moet 'n hengse verskil

maak.

Naomi: Op 'n stadium, hier in 1987, 1988 toe die jeug begin het met hulle opstande,

het 'n swart vrou saam met wie ek gewerk het in die kliniek, het sy gesê dat hulle kan

nie verstaan en dink waar kom hierdie groep vandaan wat al hierdie probleme

veroorsaak nie, om dit te verander sal hulle hierdie nuwe jeug moet uitwis en 'n nuwe

een moet begin. En dit was 'n swart ma wat dit gesê het.

Hanlie: Dit is weer die magsposisie aan die leiers van die ANC wat weereens die

massa gebruik het om die doel te bereik het, en hulle teiken op die jeug.

Isak: Wat vir my goed is, saam met al die emosies en skuldgevoelens en goed, van

alles wat ons ervaar, skielik het ons nou die geleentheid om die swartmense,

bruinmense, Indiërs, kleurlinge op gelyke vlak te hanteer. Waar ek met hulle werk is jy

nie meer 'n baas en klaas verhouding nie, dit is nou ek en jy. Ek is meneer en jy is

meneer op sekere vlakke en jy kan van hulle verwag om nou dieselfde

verantwoordelikheid te aanvaar. Dis 'n hele stuk bevryding, daar is 'n stuk humor ook in

wat jy moet waardeer. Ek was verlede week in Midrand gewees vir 'n konferensie

gewees, 'n swart man het saam met my gery het is Afrikaans en Engels. Toe is daar sit

was daar verskeie voordragte, een was 'n bruin vrou van die Kaap, op die program is

sy aangedui as miss Papier maar sy word toe voorgestel as miss Joy Papyer. En die

man langs my sê "dis papier man, dis my mense, ek weet mos, watse Papyer is dit".

Tussen ons is daar geen ras meer nie, geen verskil nie, ons kommunikeer met mekaar,

ons is op dieselfde vlak. In dit alles sien ek 'n hele klomp bevryding. Dis nie nodig vir

my om sensitief te wees nie, want ons ervaar dieselfde. Ek kan teenoor hom optree

soos teenoor enige ander mens.

Albert: Jy kan teenoor hom optree soos teenoor enige ander mens.

Isak: En daar is baie ander swart mense ook. Dis miskien die mees positiewe van die

hele omswaai.

Ben: Die naweek in Bloemfontein vertel 'n vrou vir my, haar ma bly in Winburg, daar is

vreeslik ongelukkigheid daar gewees, in die kinderhuis was daar toe 'n swartetjie, toe

gaan vra die kinderhuis vir die dominee of kan hulle dié swartetjies kerk toe stuur vir

die Sondagskool en die kerk. Toe sê die dominee ja, en hulle doen dit toe, en daar is

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!