LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...
LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ... LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...
Bylaag 2: Gesprek 2 (13 Augustus 1998) p414 181 182 183 184 185 186 187 188 189 190 191 192 193 194 195 196 197 198 199 200 201 202 203 204 205 206 207 208 209 210 211 212 213 214 215 216 217 geslagsverkeer word verbied tussen blankes en Khoi-Khois. 1685 – die wet verbied huwelike tussen blank en swart. Kan u hoor watter datums is dit? Dit is wat ons gesê het, die NP het hierdie rasse wette geërf en dit verfyn, hulle praat van hulle het dit gesistematiseer. So kan ek aangaan, die van u wat vir Lord Milner onthou, hy was die hoë Kommissaris van Brits-Suid-Afrika, die goewerneur van Kolonies, hy was baie sterk gekant teen politieke mag vir swartes. Die Vrede van Vereniging wat gesluit was, Artikel 8 het gelui dat blanke meerderheid 'n voorwaarde was vir swart stemreg. Die Naturelle sake kommissie wat in 1903 aangestel was deur Milner, het gekyk na gebied skeiding, 1903, blank-swart ten opsigte van verblyf en grondbesit en ook beoog die vestiging van lokasies vir stedelike swartes. Dan ook onder die Naturelle sake kommissie, die blankes verteenwoordig swartes in die regering. Dan was daar 'n Ordonnansie 5/1876 wat grondbesit in die Vrystaat verbied het vir anderskleuriges. Die ANC protesteer teen die Naturelle grond wet van 1913, die swartes maak beswaar teen die bepalings van die grondbesit en nie teen gebiedskeiding nie. Militante vakbonde in die tydperk 1880 – 1890... was daar 'n Engelsman in beheer van hierdie vakbonde, in hulle geskrifte is daar gevind hierdie manne het gepraat van the dirty, evil, smelling kaffirs. Dan was daar 'n slagspreuk Workers of the world, fight and unite for white South-Africa. Genl. Hertzog, die nuwe eerste minister van daardie tyd het die arbeidswetgewing ingestel en onderskeid tussen beskaafde arbeid en onbeskaafde arbeid. Die Wysigingswet op Myne en Bedrywe van 1926, het werkreservering op 'n kleurbasis baie strenger gemaak. Die Fabriekswet van 1918, die minister van Arbeid, dit het gegaan oor die indiensneming van blankes teenoor nie-blankes, hier kom afsonderlike fasiliteite, toilette, ruskamers ensovoorts. Dit is waar dit begin het. Die Nywerheidsversoeningswet van 1924 is hier onderhandel oor indiensnemingsvoorwaardes en slegs die blankes, die kleurlinge en die Indiërs kon onderhandel, maar nie die swartes nie. In 1936 is die Kaapse stemreg vir swartes afgeskaf, dis hoekom ek sê dat 1948 was nie die beginpunt van apartheid nie. Albert: Sal jy dit op 'n stadium vir ons op skrif sit, daar is 'n klomp goed op jou aantekeninge wat jy nie gesê het nie. Hier kom nou twee goeters uit. Dit is wat ons geken het, ons het niks anders geken nie, daarom het ons so opgetree. Toe jy nou sê van werkreservering in terme van kleur, toe dink ek onmiddellik aan ons werkreservering op hierdie stadium in terme van geslagte. Daar was nou die dag vir die eerste keer 'n vrou wat 'n onsetter geword het, of 'n banksman. Op hierdie stadium dink ons dit is 'n sinvolle reëlings om te sê 'n vrou mag nie ondergronds gaan werk nie en ons kinders gaan waarskynlik terugkyk en sê "hoe kon julle so seksisties gewees het".
Bylaag 2: Gesprek 2 (13 Augustus 1998) p415 218 219 220 221 222 223 224 225 226 227 228 229 230 231 232 233 234 235 236 237 238 239 240 241 242 243 244 245 246 247 248 249 250 251 252 253 254 Isak: Ons het niks anders geken as apartheid nie. Nou kan mens maklik terugkyk en sê al hierdie agtergrond wat ons nou gekry het, dis gegewe feite. Maar ons kan sê in 1948 het die regering wel 'n keuse gehad, of ons kan dit verfyn of ons kan die ander pad loop. Albert: Maar was daar nie ook ander stemme nie? Danie: Met hierdie verfyning, of andersheid dink ek moet ons begrip hê vir hoekom dit gedoen is. Ewe skielik is die Afrikaner aan bewind, en wat doen hy nou, dit gaan nou om oorlewing, om dit waarvoor hy soveel jare geveg het, ewe skielik is hy in beheer, wat gaan hy nou doen? Wat is die mees moontlike wat nou gaan gebeur? Albert: Charity begins at home. Hanlie: Ek dink dit is deel van die mens se sonde. Die oomblik wat enige persoon, maak nie saak watter kleur of ras hy is nie, die mag in die hande kry, dan misbruik hy dit. Dan noem hy dit ook oorlewing vir sy groep, en dan sê ek kan ons baie verder teruggaan as George van Riebeeck en ons kan na baie ander wêrelddele ook kyk, gaan jy dit oral kry. Die groep wat die mag in die hande het, misbruik dit. Elsa: 'n Mens sou net dink, dat soos die mens meer beskaaf of slimmer raak, dat 'n mens sou agterkom – jy kan nie 'n ander mens so behandel nie. Apart sit, en hy mag nie dit en dat nie. Albert: Is dit wat met ons gebeur het? Dat ons op 'n punt gekom het wat ons besef het, jy kan nie… Ons het nou gehoor van 'n klompie stemme, die geskiedenis praat hard as mens so grootgeword het maak jy maar so jou ma en pa en ouma en oupa gemaak het. Daar was tog ook ander stemme wat ons koppe geswaai het. Hanlie: Wat vir my moeilik is in hierdie gesprekke, jy het gesê ons moenie hou by die ding nie, maar nou gaan ons al by was daar ander stemme, terwyl ek nog wil praat oor hoe het apartheid in jou lewe gekom. Mag ek nou teruggaan na dit toe? Albert: Ja jy mag teruggaan. Mike: Ek dink vir my wat gebeur het, ons het die andersheid, – ek wil 'n ander woord vir apartheid gebruik – dit was daar gewees, en ek dink die regering het 'n kleur daarby
- Page 379 and 380: Bibliografie p363 MNGUNI, L. 2012.
- Page 381 and 382: Bibliografie MURRAY, M.J. 1994. The
- Page 383 and 384: Bibliografie p367 NED GEREF KERK WE
- Page 385 and 386: Bibliografie p369 PELSER, W. 2009.
- Page 387 and 388: Bibliografie p371 PRETORIUS, G. 201
- Page 389 and 390: Bibliografie p373 ROODT, D. 2007. Z
- Page 391 and 392: Bibliografie p375 2008. Wêreld se
- Page 393 and 394: Bibliografie STEENKAMP, L. 2009.
- Page 395 and 396: Bibliografie p379 TEMPELHOFF, E. 20
- Page 397 and 398: Bibliografie 1998. The Truth and Re
- Page 399 and 400: Bibliografie p383 VAN HUYSSTEEN, J.
- Page 401 and 402: Bibliografie p385 2000b. Ons het PW
- Page 403 and 404: Bibliografie p387 2002. Immersed in
- Page 405 and 406: Bylaag 1: Gesprek 1 (30 Julie 1998)
- Page 407 and 408: Bylaag 1: Gesprek 1 (30 Julie 1998)
- Page 409 and 410: Bylaag 1: Gesprek 1 (30 Julie 1998)
- Page 411 and 412: Bylaag 1: Gesprek 1 (30 Julie 1998)
- Page 413 and 414: Bylaag 1: Gesprek 1 (30 Julie 1998)
- Page 415 and 416: Bylaag 1: Gesprek 1 (30 Julie 1998)
- Page 417 and 418: Bylaag 1: Gesprek 1 (30 Julie 1998)
- Page 419 and 420: Bylaag 1: Gesprek 1 (30 Julie 1998)
- Page 421 and 422: Bylaag 1: Gesprek 1 (30 Julie 1998)
- Page 423 and 424: Bylaag 1: Gesprek 1 (30 Julie 1998)
- Page 425 and 426: Bylaag 2: Gesprek 2 (13 Augustus 19
- Page 427 and 428: Bylaag 2: Gesprek 2 (13 Augustus 19
- Page 429: Bylaag 2: Gesprek 2 (13 Augustus 19
- Page 433 and 434: Bylaag 2: Gesprek 2 (13 Augustus 19
- Page 435 and 436: Bylaag 2: Gesprek 2 (13 Augustus 19
- Page 437 and 438: Bylaag 2: Gesprek 2 (13 Augustus 19
- Page 439 and 440: Bylaag 2: Gesprek 2 (13 Augustus 19
- Page 441 and 442: Bylaag 2: Gesprek 2 (13 Augustus 19
- Page 443 and 444: Bylaag 2: Gesprek 2 (13 Augustus 19
- Page 445 and 446: Bylaag 3: Gesprek 3 (27 Augustus 19
- Page 447 and 448: Bylaag 3: Gesprek 3 (27 Augustus 19
- Page 449 and 450: Bylaag 3: Gesprek 3 (27 Augustus 19
- Page 451 and 452: Bylaag 3: Gesprek 3 (27 Augustus 19
- Page 453 and 454: Bylaag 3: Gesprek 3 (27 Augustus 19
- Page 455 and 456: Bylaag 3: Gesprek 3 (27 Augustus 19
- Page 457 and 458: Bylaag 3: Gesprek 3 (27 Augustus 19
- Page 459 and 460: Bylaag 3: Gesprek 3 (27 Augustus 19
- Page 461 and 462: Bylaag 3: Gesprek 3 (27 Augustus 19
- Page 463 and 464: Bylaag 3: Gesprek 3 (27 Augustus 19
- Page 465 and 466: Bylaag 3: Gesprek 3 (27 Augustus 19
- Page 467 and 468: Bylaag 3: Gesprek 3 (27 Augustus 19
- Page 469 and 470: Bylaag 3: Gesprek 3 (27 Augustus 19
- Page 471 and 472: Bylaag 4: Gesprek 4 (10 September 1
- Page 473 and 474: Bylaag 4: Gesprek 4 (10 September 1
- Page 475 and 476: Bylaag 4: Gesprek 4 (10 September 1
- Page 477 and 478: Bylaag 4: Gesprek 4 (10 September 1
- Page 479 and 480: Bylaag 4: Gesprek 4 (10 September 1
Bylaag 2: Gesprek 2 (13 Augustus 1998)

p414

181

182

183

184

185

186

187

188

189

190

191

192

193

194

195

196

197

198

199

200

201

202

203

204

205

206

207

208

209

210

211

212

213

214

215

216

217

geslagsverkeer word verbied tussen blankes en Khoi-Khois. 1685 – die wet verbied

huwelike tussen blank en swart. Kan u hoor watter datums is dit? Dit is wat ons gesê

het, die NP het hierdie rasse wette geërf en dit verfyn, hulle praat van hulle het dit

gesistematiseer. So kan ek aangaan, die van u wat vir Lord Milner onthou, hy was die

hoë Kommissaris van Brits-Suid-Afrika, die goewerneur van Kolonies, hy was baie

sterk gekant teen politieke mag vir swartes. Die Vrede van Vereniging wat gesluit was,

Artikel 8 het gelui dat blanke meerderheid 'n voorwaarde was vir swart stemreg. Die

Naturelle sake kommissie wat in 1903 aangestel was deur Milner, het gekyk na gebied

skeiding, 1903, blank-swart ten opsigte van verblyf en grondbesit en ook beoog die

vestiging van lokasies vir stedelike swartes. Dan ook onder die Naturelle sake

kommissie, die blankes verteenwoordig swartes in die regering. Dan was daar 'n

Ordonnansie 5/1876 wat grondbesit in die Vrystaat verbied het vir anderskleuriges. Die

ANC protesteer teen die Naturelle grond wet van 1913, die swartes maak beswaar

teen die bepalings van die grondbesit en nie teen gebiedskeiding nie. Militante

vakbonde in die tydperk 1880 – 1890... was daar 'n Engelsman in beheer van hierdie

vakbonde, in hulle geskrifte is daar gevind hierdie manne het gepraat van the dirty, evil,

smelling kaffirs. Dan was daar 'n slagspreuk Workers of the world, fight and unite for

white South-Africa. Genl. Hertzog, die nuwe eerste minister van daardie tyd het die

arbeidswetgewing ingestel en onderskeid tussen beskaafde arbeid en onbeskaafde

arbeid. Die Wysigingswet op Myne en Bedrywe van 1926, het werkreservering op 'n

kleurbasis baie strenger gemaak. Die Fabriekswet van 1918, die minister van Arbeid,

dit het gegaan oor die indiensneming van blankes teenoor nie-blankes, hier kom

afsonderlike fasiliteite, toilette, ruskamers ensovoorts. Dit is waar dit begin het. Die

Nywerheidsversoeningswet van 1924 is hier onderhandel oor indiensnemingsvoorwaardes

en slegs die blankes, die kleurlinge en die Indiërs kon onderhandel, maar

nie die swartes nie. In 1936 is die Kaapse stemreg vir swartes afgeskaf, dis hoekom ek

sê dat 1948 was nie die beginpunt van apartheid nie.

Albert: Sal jy dit op 'n stadium vir ons op skrif sit, daar is 'n klomp goed op jou

aantekeninge wat jy nie gesê het nie. Hier kom nou twee goeters uit. Dit is wat ons

geken het, ons het niks anders geken nie, daarom het ons so opgetree. Toe jy nou sê

van werkreservering in terme van kleur, toe dink ek onmiddellik aan ons

werkreservering op hierdie stadium in terme van geslagte. Daar was nou die dag vir die

eerste keer 'n vrou wat 'n onsetter geword het, of 'n banksman. Op hierdie stadium dink

ons dit is 'n sinvolle reëlings om te sê 'n vrou mag nie ondergronds gaan werk nie en

ons kinders gaan waarskynlik terugkyk en sê "hoe kon julle so seksisties gewees het".