25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 2: Gesprek 2 (13 Augustus 1998)

p412

108

109

110

111

112

113

114

115

116

117

118

119

120

121

122

123

124

125

126

127

128

129

130

131

132

133

134

135

136

137

138

139

140

141

142

143

Hanlie: Nee, omdat dit op die wetboeke was, in die meeste ander land was dit…, wel

ná Amerika se groot…, na Luther King is dit afgehaal, maar Suid-Afrika s’n het op die

wetboeke gebly, daarom het ons in die kollig van die wêreld gestaan.

Mike: Ek dink dit is wel waar dat dit wetgewing was daardie tyd, daar was tog 'n tydperk

wat wetgewing het my nie verhoed om een van hulle te nooi om saam met my te eet

nie, met ander woorde indirek was die wetgewing dalk 'n verskoning vir ons, ons het

niks anders geken nie. Dit het vir ons toe 'n leefwyse geword, hier in die vroeg 50, 60

jare was dit vir ons hoe ons grootgeword het, dit was 'n leefwyse. Dit het nie vir my

gegaan of dit 'n politieke besluit was, of die regering dit besluit het nie, dit het my gepas

en om nou 'n leefwyse te verander, is nie maklik, en daarom moet wetgewing iets

daaromtrent doen. Maar daai leefwyse is waarmee ons nou moet sukkel, om ons

leefwyse te verander. As mense sê: ons was nou wel nie rassisties nie, maar ons het

ook gestem vir daai mense, dan is dit waar dan is dit ook nie noodwendig so verkeerd

nie, want as jy lewe volgens hoe jy grootgeword het, is dit verkeerd aan die een kant as

jy mense benadeel, maar as jy nie weet nie van beter nie, hoe kan jy dan glo daai tyd

dis verkeerd? So ek dink dis die leefwyse waarvolgens ons grootgeword het, dis nie

noodwendig ….

Hanlie: Ek het net bedoel die wetgewing ten opsigte van waarom Suid-Afrika dan nou

in die kollig van die wêreld gaan staan het, al het ons erken dat in die meeste lande

bestaan 'n tipe rassisme en elke ou dink dikwels omdat hy daardie spesifieke ras is, is

hy beter as die ander.

Mike: As daar nie rassisme was nie, sou dit dalk ook gebeur het, maar niemand sou

daaroor bekommerd gewees het nie.

Danie: Ek dink wat sy sê is reg, en ek kan dit bewys. Ek dink in elke tydvak gebeur

daar dinge wat verkeerd is of reg is, die volgende groep sien verkeerd daarin en so

skuif dit aan. Ons kinders sal weer iets sien wat ons verkeerd gedoen het, selfs in

vandag om te verander, en so skuif hierdie ding aan en aan en aan. Kan ek miskien

net iets sê, ek probeer altyd na 'n probleem of situasie baie wyer kyk as wat

normaalweg nodig. Ek het bietjie navorsing gedoen, ten opsigte van dit wat jy gesê het.

Waar kom apartheid vandaan? Ek het op baie interessante feite afgekom. Ek het so 'n

klompie inligting wat ek wil noem hier.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!