25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 2: Gesprek 2 (13 Augustus 1998)

p409

Lewe na apartheid – Gesprek 2: 13 Augustus 1998

1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

13

14

15

16

17

18

19

20

21

22

23

24

25

26

27

28

29

30

31

32

33

34

35

Albert: Ons gaan lekker gesels, ek het laas week gesê Naomi en Mike gaan nie hier

wees nie, nou is hulle hier. As julle daar wil invul: Albert is ekself. Ek sal volgende keer

as ek vir julle die transkripsie gee, een gee wat die name by het. Maar ons moet nou

daaroor praat. Vir wanneer ek dit vir ander persone gee, wat ek vir hulle kan gee. Ben

is Ben. Ek het nou maar net gevat soos wat ouens gepraat het verlede week. Die wat

eerste gepraat het was Albert, toe Ben en so aan. Ons sal sien wie Mike en Naomi is,

afhangende van wie eerste praat van Mike of Naomi. Die ou wat eerste praat is Mike.

Julle twee, ons het van julle nog toestemmingsbriewe nodig. Ek het nog nie almal se

toestemmingsbriewe gekry nie, die wat nog nie geteken het nie moet tog vir my laat kry

asseblief.

Ek het nou 'n mooi uitdruk gemaak van my beplanning van vanaand, ek is mooi

georganiseerd. Nou blyk dit by die huis te wees. Oor die transkripsies net die

volgende: ek het probeer om in daardie transkripsie net die name uit te haal, maar ek

het nou na die tyd toe ek hom weer deurgelees het, gedink 'n mens moet dalk ook

herkenbare gegewens uithaal. As Danie byvoorbeeld sê hy werk by _____, dan moet

mens dit uithaal, vir wanneer ek dit vir ander mense gee. Vir ons is dit nou uiteraard nie

'n probleem nie. Ek is jammer as daar nog mense se name in is, ek het probeer om

almal uit te haal. Ek sal dit uithaal en dan alle ander gegewens wat mens kan

identifiseer.

Ons het laas die reëls vasgestel vir die vergadering, julle sou dit gelees het in die

transkripsie, dat ons maar eerlik ons menings kan gee en dat ons nie ons standpunt

hoef te verdedig nie. As dit jou mening is, is dit jou mening en jy is geregtig daarop,

niemand gaan met jou stry daaroor nie, ons gaan met mekaar debatteer maar nie met

die doel om mekaar te oortuig nie. So al verskil jy van al die ander ouens, geen

probleem.

Toe Johan verskoning gemaak het, het ek 'n stuk op skrif by hom gekry waaroor ons

vanaand gaan praat. Dit is vir my baie interessant, ek gaan dit nie lees nie, dit gaan te

veel tyd vat, maar ons temas vir vanaand – ek het mos vir elkeen so 'n briefie gegee

met die temas. Ek wil weer sê wat ek laas gesê het: ons moenie dink aan hierdie

temas wat ek in die begin noem as vrae nie. Ons moet dit nie soos vraag en antwoord

behandel nie. Ons moet praat oor apartheid en spesifiek rondom hierdie temas: Hoe

het apartheid in jou lewe gekom (daaroor het ons laas keer so 'n ent gevorder), watter

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!