25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 1: Gesprek 1 (30 Julie 1998)

p403

551

552

553

554

555

556

557

558

559

560

561

562

563

564

565

566

567

568

569

570

571

572

573

574

575

576

577

578

579

580

581

582

583

584

585

586

587

teruggaan nie. Ons is nou al klaar by hoe apartheid in jou lewe gekom het. Ek het geen

probleem met die aanvaarding van enige persoon, maak nie saak wat sy kleur is nie.

Ek het geen probleem met saam eet, 'n tafel deel of iemand in 'n bed laat slaap nie

waar ek die vorige nag in geslaap het of so iets nie. As dit nou moet baie kort wees om

te sê waar ek staan.

Ek het wel ook groot probleme met die kerk deur die tydstip gehad, waarvan ek dink jy

ook kennis dra. My groot slegvoel, is dat ek gedink het dat ons met die nuwe bedeling

dan aanvaar sou word en dat ek op die oomblik die gevoel het dat apartheid soveel

kwaad gedoen het, dat dit baie lank gaan vat voordat 'n blanke werklik aanvaar sal

word deur ons swart landgenote. En dat ons géén kennis dra van hulle werklike

gevoelens teenoor ons nie, en dat ons dink dat om saam te werk, of om vriendelik te

groet, die oplossing is. Maar dat dit nie eers 'n merkie op die oppervlakte laat nie.

Albert: Goed. Baie dankie. Charlie?

Charlie: (verwyder omdat hy nie wou deelneen aan die proses nie)

Albert: Baie dankie, Charlie. Johan?

Johan: Ek is die oudste van 'n reeks _____ hier in 'n ry. Ek werk nou in die

personeelafdeling in _____. Ek stem met Charlie en met Hanlie saam oor die siening

van swartes huidiglik. Vir my is dit 'n mens met waardes soos enige ander mens, maar

hier is heelwat dinge wat my pla: die gedurige skuldgevoelens wat ons gevra word om

te hê. Ons het nou gepraat van die beleid van apartheid, vir my was dit 'n sosiopolitieke

proefneming gewees. Die intensie oorspronklik daarvan was om nie ander

mense seer te maak nie. Dit het skeef geloop. Dit is my siening daarvan so almal kan

weet waar staan ek daaroor in die gesprek vorentoe. Die Waarheids- en

Versoeningskommissie, dieselfde storie, ek dink alles word nou aan die klok van

apartheid gehang. Ek dink nie die De Kock-e en die Bosmans is noodwendig

apartheidslagoffers gewees nie, dit was plain misdadigers, dit nie te sê omdat hulle

sulke dinge gedoen het was die sosio-politieke poging van apartheid noodwendig so

verkeerd nie. Dit is my siening daarvan. Ek stem ook saam met Danie, rassisme sal

altyd bly, ook die mite van ons, die reënboog nasie, sal nooit werk nie – die toekoms

sal dit nog leer. Ek weet nie hoe die geskiedenis boeke oor 200 jaar sal lyk nie, ons

moet aanvaar ons is mense wat verskillend is, maar op een of ander manier sal ons dit

in hierdie land moet regkry.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!