25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 1: Gesprek 1 (30 Julie 1998)

p402

514

515

516

517

518

519

520

521

522

523

524

525

526

527

528

529

530

531

532

533

534

535

536

537

538

539

540

541

542

543

544

545

546

547

548

549

550

personeelsamestelling en so meer. Ons is tans nege sogenaamde professioneel ouens

waarvan 'n derde swartes is, wat ook maar sy aanpassings geverg het. Ons is nog

steeds besig met die aanpassings wat as jy saam met iemand werk het jy tog ook maar

jou eie agtergrond en kultuur wat jy inbring. So dit is in kort dit. En in aansluiting by wat

Frans netnou gesê het: Hy het gesê iewers in die onlangse verlede het die kerk 'n 180

grade rotasie gemaak en alles Skrifgefundeer. Maar die ou bedeling, die

apartheidsbedeling, was ook – en ek sê nie Frans het dit nie gesê of miskien misken

nie – maar selfs dit was ook dit sterk Skriftuurlik gefundeer – die ou bedeling. Ek is 'n

jaar voor die ou bedeling gebore. Ek het daarin grootgeword en ek het dit destyds nie

as verkeerd beleef nie want orals waar jy gekom het, was dit die normale manier van

doen en dink en tot op 'n sekere stadium het ek geen gewetenswroeging daaroor

gehad. Maar later het 'n mens besef dat daar verandering moet kom. Nie omdat dit van

buite op jou afgedwing word nie, maar omdat jy self tot die oortuiging kom. Ek meen,

onlangs was ek en twee van die swart kollegas na 'n skool in Thabong. Dit is redelike

jong manne, die een is 23, hy is 'n kliniese sielkundige en die ander is so 22, ook 'n

sielkundige daar by ons. En toe ons daar uit Thabong uit terug ry – nou die eerste keer

toe ek daar ingegaan het, ek weet nie wie van julle gaan gereeld daar in nie – as jy hier

met Constantiaweg inry, dan gaan jy daar verby daai eerste vier-rigting stop en dan lyk

dit vir my is daar so 'n lang reeks geboue wat 'n koshuise is. En daarso is bitter min

heel vensters en as 'n mens sommer net kyk na die algemene opset, hoe verwaarloos

dit is en hoe alles maar net verder verval, ek meen dit is die indruk wat ek kry, want ek

sien nie dat dit verbeter word nie. Toe ons terugkom, sê die een vir my: Have you

noticed the poverty here? Toe sê ek vir hom: Yes, I have noticed it. Hy sê vir my: I

haven't noticed it, because I am used to it. I was born and raised here. En dit het nogal

'n geweldige indruk op my gemaak. En toe dink ek maar net in 'n sekere mate, dit het

my toe getref, in 'n sekere mate is dit 'n onregverdige bedeling, want ons is aan 'n hoër

standaard as hulle gewoond, en dadelik toe verplaas ek my terug na my eie huislike

opset. Jou bediende wat elke dag van haar omgewing af inkom, na joune toe. Dis ook

mense met 'n gevoel, dis ook mense met 'n strewe na beter en hoër. Dink dan net

watter wrewel, wroeging, opstandigheid moet hulle miskien in hulleself ervaar, teenoor

u. Ek dink as mens 'n paar vraelyste kan opstel en dit na hulle deurgee – om hul

gevoel ook gereflekteer te kry, 'n breër siening kry as net ons s’n.

Albert: Hanlie?

Hanlie: Baie van dieselfde gevoelens het ek ook al ondervind, maar deur die

omstandighede reeds baie anders tog. Ek weet nie hoe jy wil hê 'n mens moet

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!