25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 1: Gesprek 1 (30 Julie 1998)

p401

477

478

479

480

481

482

483

484

485

486

487

488

489

490

491

492

493

494

495

496

497

498

499

500

501

502

503

504

505

506

507

508

509

510

511

512

513

Albert: Ja, en ook verder terug.

Frans: O. Wel ek werk vir _____ . Ek is al 28 jaar by hulle. Ek ry baie rond. Ek was

vandag byvoorbeeld in die Kalahari gewees. Maar goed, ek is dan nou sedert 1988

betrokke by die plaaslik regering hierso. En ek is deur 'n redelike groot smeltkroes wat

dit ook aanbetref. Ons het uit 'n era gekom waar dit uitsluitlik 'n wit raad was en ons het

by 'n punt gekom waar ons eers kleurlinge betrek het op die raad want dit was vir ons

die regte, logiese ding om te doen op daardie stadium. En daaroor het ons ook baie

flak gekry. En toe nou deur die hele proses tot waar ons vandag staan in 'n raad waar

die meerderheid swart lede is en die minderheid is wit raadslede. Dit was 'n hele

transformasie gewees.

Albert: Goed, baie dankie. Ben, u is nou by verre die oudste hier onder ons.

Ben: Wat vir my moeilik is, is my bediende. Kyk, ons eet nie saam nie, maar sy het

vandag haar eie borde, messe en vurke wat sy gebruik. Sy eet nie met lepels nie en

drink nie uit dit of dat koffie nie. Maar sy het haar goedjies apart. Sy was dit nou wel

waar sy myne was.

Sy was haar goed in dieselfde wasbak as waarin sy myne was, maar sy het haar eie

goedjies waaruit sy eet. Dit sal nou moeilik wees as daar 'n tyd kom wat 'n mens nou

saam moet eet. 'n Mens sal sekerlik daaraan moet gewoond word.

Albert: Dit was nie deel van jou agtergrond om dit te doen nie.

Ben: Ek wonder of daar al iemand is wat dit al reeds doen dat die bediende saam aan

tafel eet. (Laggie)

Albert: Dit is deel van ons uitdagings in die nuwe SA –daardie soort van goed. Goed,

baie dankie Ben. George? Miskien moet jy eers sê wie jy is en wat jy doen sodat ons

weet…

George: Ek is George. Ek werk vir _____ ook al die afgelope 28, 29 jaar. Eers by

_____ onderwys gegee vir tien en 'n half jaar – lieflike lekker jare gewees. Sedert 1981

by die saam met Hanlie se man begin, ook lekker jare, tot nou toe nog lekker. Daar het

so 'n bietjie verandering ten opsigte van die werkswyse plaasgevind, die

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!