25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 1: Gesprek 1 (30 Julie 1998)

p394

220

221

222

223

224

225

226

227

228

229

230

231

232

233

234

235

236

237

238

239

240

241

242

243

244

245

246

247

248

249

250

251

252

253

254

255

256

Albert: Die gedagte van vertroulikheid. As ek iets hier sê, dan bly dit hier binne. Ek dink

ons sou almal kon saamstem daarmee. Nog?

George: Ek wil aansluit by wat Elsa gesê het oor eie opinie. Ek dink nie 'n mens moet

huiwer om jou gevoel rondom iets wat sy nou sou ophaal ook te opper nie, want in dié

proses kan ons ook die een by die ander leer. So ek dink nie ons moet enige inhibisies

daaroor hê nie om van die ander een te verskil nie. Dit hoef nie noodwendig nie... dit

gaan nie op 'n konflik uitloop nie. Ek weet nie of ek myself nou reg oordra nie.

Albert: Ek hoor wat jy sê: dat as iemand sê dit is so en jy dink dit is anders, dan moet jy

nou nie dink, nee maar net nou maar is ek weer dwars nie. Sê wat jy dink. Ek dink dit is

belangrik. Ons dink nie almal presies dieselfde oor dinge nie, maar as ek eerlik sê wat

in my hart aangaan, al is ek al een wat so dink, dan mag ek dit sê. Ek dink dit sluit aan

by die eerste punt: niemand mag dit teen jou hou as jy 'n standpunt inneem wat anders

is as die ander s'n nie. Miskien moet ek dit gou tussen hakkies sê: Ek weet dat dit 'n

vrees kan wees wat van u dalk kan hê. My bedoeling is nie dat u aan die einde van

hierdie ag byeenkomste op 'n sekere manier moet dink oor hierdie goeters nie. Ek het

nie 'n uitgewerkte plan, of selfs 'n nie-uitgewerkte plan oor waartoe ek met u op pad wil

wees nie. Dit is nie waaroor dit vir my gaan nie. Ons hoef nie almal dieselfde te dink

aan die einde van hierdie agt byeenkomste nie. Ons moet net met mekaar 'n pad loop,

mekaar se hane neem en mekaar help om beter, suksesvoller mense te wees in die

nuwe SA: As ons dit regkry, dan dink ek het ons geslaag. Maar ek het nie 'n agenda

wat iewers hier agter in my kop is dat ek julle na 'n kant toe wil vat en sê aan die einde

gaan almal so dink nie. Regtig nie. Nog? Watter goed is nog belangrik?

Danie: As ek net daar kan byvoeg by eerlik, met respek teenoor mekaar se opinies en

persepsies.

Albert: Goed, respek hê vir mekaar se opinies.

Ben: As ek van my ou busdrywers in die straat kry, dat vat hulle my hand. Hulle vat jou

mos so en so (hy beduie) en dan groet hulle jou. Nouja, dit pla my nie. Maar ek is 'n

bietjie bekommerd die ou kom nou, ek weet nie wanneer nie, met die skilderye, en as

daardie man nou werklik… hy gaan verwag ek moet vir hom slaapplek gee.

Albert: Dit lyk my ons sal vir Ben moet help met hierdie praktiese goeters.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!