25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 1: Gesprek 1 (30 Julie 1998)

p393

183

184

185

186

187

188

189

190

191

192

193

194

195

196

197

198

199

200

201

202

203

204

205

206

207

208

209

210

211

212

213

214

215

216

217

218

219

verby gaan, 'n traktaatjie vir hulle kan gee. Soos ek sê: vir my is dit nou nie so moeilik

nie. Ek het saam met hulle grootgeword. Saam met hulle as kinders gespeel.

Albert: Dis die tipe goed wat gaan uitkom in die gesprekke.

Ben: Maar nou 'n rukkie terug het die Kankervereniging iemand gekry om 'n uitstalling

te hou van skilderye. Hy het vreeslik baie gebring. En toe vra hulle my of ek vir die man

slaapplek sal gee, die blanke. Maar toe hy daar kom, toe het hy 'n swartman met 'n

mooi pak klere saam met hom. Toe sê hy ek moet nou nie snaaks (dink) nie, maar ek

moet nou vir dié swartman ook 'n bed gee. Lateraan praat ons toe, want die voertuig

van hulle het dosyne skilderye, duisende rande s'n. Ek sê toe ek dink hy moet liewer in

die kombi slaap, want hulle kan dalk die goed steel. Hy was bietjie teësinnig dat die

outa…, maar in elk geval, ek oortuig hulle lateraan en hy slaap toe in … Die môre, hy

sê dat ons toe laat die outa saam met ons ontbyt kom vat. Maar ek gee toe vir hom

vinnig 'n kossie net toe hy wakker word buitekant. Maar hy het toe kom stort en skeer

by my. Maar my probleem is as my bediende nou sien ek gee 'n swartman 'n bed

daarso. As haar mense uit Bloemfontein kom kuier moet haar mense saam met haat in

daai klein vertrekkie slaap. As sy nou sien ek laat 'n vreemde man op my beddens

slaap, my stort en my badkamer gebruik... Jy weet, dit is nog probleme op die oomblik.

Albert: Dit is alles deel van die dilemmas waarmee ons sit, nè Ben. Kom ons kyk gou

na 'n paar reëls vir die gesprekke. Tensy daar nog enige spesifieke vrae is? Wat sou

ons moet ooreenkom, wat gaan nodig wees dat hierdie gesprekke kan loop, dat ons

eerlik met mekaar kan praat sonder dat ons bang is om te sê wat ons wil sê? Wat gaan

vir u belangrik wees?

Elsa: Ek sou sê elke mens is geregtig op sy eie opinie. Ons kan nie mekaar aanval as

een ou nie dieselfde voel as jy nie.

Albert: Jy is geregtig op jou opinie. (Ek skryf dit op 'n blaaibord neer). En as jy van 'n

ander een verskil, dan is dit goed en wel, jy mag maar verskil, maar jy hoef nie die

ander een te oortuig nie. Hy hoef nie soos jy te dink nie.

Frans: Ek dink ook onderlinge vertrou in hierdie groep, want dit sal sleg wees as ons 'n

paadjie loop en dan môre oormôre lê daar buite stories rond, daai Frans het so gesê.

Ek dink 'n mate van vertroue in die groep.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!