25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 1: Gesprek 1 (30 Julie 1998)

p392

147

148

149

150

151

152

153

154

155

156

157

158

159

160

161

162

163

164

165

166

167

168

169

170

171

172

173

174

175

176

177

178

179

180

181

182

blaas, dan skuld jy jou kop. Dan wonder jy: maar hoekom? En dit is deel van ons

blankes se bagasie. En ons gaan vir jare nog sukkel met ons bagasie. Dit is so. En

ander mense gaan dit teen ons hou. Dit gaan aanmekaar teen ons koppe gegooi word:

maar apartheid; onthou julle; dis apartheid se skuld. Daai dink. En ons moet op 'n

manier daarmee vorentoe. Ons moet dit kan hanteer sodat ons dit toekoms kan in

gaan en dat ons nie vir die res van ons lewe in sak en as in skuld gaan sit nie. Of na

die nader heel uiterste: sê ja maar ek het geen aandeel daaraan gehad nie en daarom

gaan ek nou maar net aan. Ek dink dit wat jy beleef Elsa, is wat 'n klomp ander mense

hier in die gemeente ook beleef.

Ben: Ek is op 'n plaas gebore. Destyds moes ek met baie eerbied met ouer swartes

omgaan, mooi met hulle praat. Ek moes sê "outa Elias". Ek en die kleintjies het saam

gespeel en haas gevang. Dan braai en eet ons die haas. Ek het hulle taal net so goed

as hulle geken. Gevolglik het ek met hulle grootgeword. Ons ou Elias het 7 en 6 'n

maand gekry en 'n sak meel. Nee, hy het 'n rand gekry en sy vrou wat in die huis

gewerk het, het sewe en ses gekry. Maar vir 10 sent kon sy drie jaarts materiaal koop

om vir haar 'n rok te maak. Gevolglik toe ek nou hier begin het ek uiteindelik 49 swart

busbestuurders gehad. En omdat hulle bestuur het en ook kaartjies verkoop het, het ek

gevoel dat ek moet hulle nie as kaffers (beskou) nie maar as verantwoordelike mense,

van die begin af vir hulle wys ek glo hulle het waarde, hulle het 'n verantwoordelikheid.

En deur die 28 jaar het hulle nooit 'n ongeluk gemaak, nooit 'n bus omgegooi of iemand

doodgery nie. Want ek het probeer vir hulle indruk dat hulle baie verantwoordelikheid

het, dat hulle nie kaffers is nie, dat hulle mense met verantwoordelikheid is. En dit het

my vreeslik deur die jare gehelp. As daar 'n begrafnis is, een van hulle familie wat naby

is, dan het ek geweet ek moet daar wees, want dit is vir hulle een van die belangrikste

dinge onder die son dat ek daar moet wees. Gevolglik kon ek 'n goeie gesindheid al die

jare met hulle oprig en naweke is daar 10, 12 busse Lesotho toe, en wildtuin toe, orals

oor die land. En dis net een man – hy dryf al die pad. Daar is nie soos vandag waar

daar twee mense is nie. Hulle het die verantwoordelikheid besef en hulle het ook

gevoel dat ek glo hulle is nie nikswerd goed nie. Dit is baie belangrik.

Nou nog as ek gaan loop – dit is skemer as ek gaan – dan groet ek elke swartman. As

jy net jou hand op steek – jy hoef nie 'n woord te sê nie, dit is vir hulle genoeg. Dit is die

belangrikste ding, dat jy jou hand opsteek. En nou die huurmotors, as hulle verbykom,

as ek die huurmotor nie sien nie, dan "pohp-pohp" hy en waai hulle die hand. En al die

swart mense, en ek wil nou traktaatjies kry en elke keer as ek by een van die mense

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!