25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 1: Gesprek 1 (30 Julie 1998)

p390

73

74

75

76

77

78

79

80

81

82

83

84

85

86

87

88

89

90

91

92

93

94

95

96

97

98

99

100

101

102

103

104

105

106

107

108

109

anders te maak: dat ons op 'n ander aand moet kom, of vroeër of later of hoe ook al –

dan is ons oop om ook daaroor te praat.

Wat die res van die aand aanbetref wil ek hê dat ons nou kans moet gee vir vrae en so

voorts en dan gaan ons 'n paar reëls vasstel vir ons gesprekke. Ek dink dit is belangrik

dat ons veilig voel het. Dan 'n mens nie moet sê: ek wil eintlik nie sê wat ek dink nie,

net nou hou iemand dit teen my, of wat ook al. En dan gaan ons die res van die tyd

spandeer om mekaar beter te leer ken. Bloot net te weet wie eis ek en waar staan ek in

die nuwe SA: Wat is my besondere dilemmas, in my werksituasie, by my huis, met my

buurman. Sodat ons mekaar net kan plaas en sê dat as Charlie praat, dan weet ek

Charlie is die ou wat sukkel met sy buurman oorkant die staat. Of Hanlie is die een wat

by die werk hierdie of daardie probleem het. En dan, afhangende van hoe ons tyd dan

loop, kan ons maar begin praat oor waar apartheid in ons lewens gekom hert. Waar het

ons heel eerste bewus geraak van apartheid, kleintyd en ook nie so klein nie. Wat

onthou ek? wat is my indrukke daarvan? En van daar af sal ons dit dan verder vat. Aan

die einde van die sessie sal ek elke keer sê wat ons gaan bespreek by die volgende

sessie – net in breë trekke. En dan wil ek u uitnooi om óf u gedagtes op skrif te sit as u

wil. U is meer as welkom. As u vir my iets op skrif wil sit, sal dit heel waarskynlik deel

vorm van die proefskrif op die ou end. Dit sal waarskynlik ingesluit word daarby,

miskien in 'n anonieme vorm. Maar ek sal graag ook wil hê dat julle tussendeur 'n

bietjie huiswerk sal doen. Miskien gaan dink, of gaan lees. Gaan kyk watter boeke is op

u boekrak. Of gaan stap in die biblioteek rond – kyk wat is geskrywe. Gaan dink oor die

tema, kry inligting en bring dit saam en sit dit op die tafel en ons praat daaroor met

mekaar.

Nou het ek al baie gesê. Is daar enige vrae op hierdie stadium? Voordat ons die reëls

vir die gesprek vasstel.

Charlie: (Charlie se bydraes is verwyder omdat hy gekies het om nie verder deel te

neem aan die proses nie).

Albert: Ja, soos ek dit nou verduidelik het en soos ek dit ook destyds met die

Dagbestuur verduidelik het, is my doel om dit wat ek in my proefskrif gaan doen late –

ek is in elke geval daarmee besig – ek wil dit sinvol maak vir die mense waarmee ek

tans werk. Daarom het ek dit op die Suiderlig geadverteer dat persone wat op die

oomblik in hierdie situasie sit, moet kom saampraat. In my gesprekke met van die

persone hier, het ek agtergekom ons het op die ou end maar baie soortgelyke vrae. En

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!