25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Hoofstuk 5: Die post-apartheid verhaal?

p258

saam gaan ook sy vraag: “How can we keep the past alive without becoming its

prisoner? How do we forget it without risking its repetition in the future?” (Dorfman

1994:49). In die res van hierdie hoofstuk word aan hierdie sake aandag gegee.

In die eerste jare na die demokratiese oorgang was die WVK die een proses waarop

mense hulle hoop vir versoening gevestig het. Volgens sommige was dit ʼn sukses,

terwyl ander dit sien as ʼn mislukking. In hierdie navorsing het die WVK ook telkens aan

die orde gekom. In die volgende afdeling word die WVK onder die vergrootglas

geplaas. Daar word gekyk na die waarde van die proses, asook die tekorte. Die vraag

word ook gevra waarmee die WVK gehelp het, en waarmee nie.

2. Die rol van die WVK

Die WVK is in 1995 deur ʼn wet van die Suid-Afrikaanse Parlement in die lewe geroep,

naamlik die Promotion of National Unity and Reconciliation Act 34 of 1995. Ten einde

hierdie nasionale eenheid en versoening te bewerk, het die kommissie die volgende

mandaat ontvang:

Briefly stated, the Commission was given four major tasks in order to

achieve the overall objectives of promoting national unity and

reconciliation. These were:

a. analysing and describing the “causes, nature and extent” of gross

violations of human rights that occurred between 1 March 1960 and 10

May 1994, including the identification of the individuals and

organisations responsible for such violations;

b. making recommendations to the President on measures to prevent

future violations of human rights;

c. the restoration of the human and civil dignity of victims of gross

human rights violations through testimony and recommendations to the

President concerning reparations for victims;

d. granting amnesty to persons who made full disclosure of relevant

facts relating to acts associated with a political objective (TRC

1998a:60)

Dié mandaat is belangrik in hierdie navorsing omdat dit die basis vorm waarteen

enigeen die sukses al dan nie van die kommissie behoort te meet. Ander navorsers het

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!