25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Hoofstuk 5: Die post-apartheid verhaal?

p254

problem is acceptance, which is something we’re taught not to do. We’re taught to

improve incompatible situations, to change things, alleviate unpleasant feelings.” Müller

(2000b:elektroniese bron) skryf ook oor hierdie probleem dat die terapeut ʼn eie idee het

waar die kliënt moet uitkom:

After our involvement with people in a therapeutic situation, and after

we have waited for our characters to develop within their own plot into

their own climax, we have to accept the ending that is appropriate for

them. We have to allow them to draw us into their story and to make us

part of their lives. We must be able to imagine with them and within

their boundaries. The narrative approach wants to teach us to sacrifice

our own created endings and to be happy with our character’s

imaginative endings.

In hulle artikel oor die ABDCE-model vra Müller, Van Deventer en Human (2001:94)

onder andere hierdie vraag: “Why would the ending be worth the while for you, even if

you might not reach any new breakthrough, or even in the event of a disappointing

conclusion?” Aan die einde van ʼn navorsingsprojek is dit nogal ʼn ongemaklike vraag

om te antwoord. Vir hierdie projek sou die antwoord opgesluit wees in die ontdekking

van die posisie van die mede-navorsers oor die verskillende sake wat aan die orde

gestel word. Soos aan die begin vermeld, was daar nooit spesifieke uitkomste wat

nagestreef is nie. Die waarde lê onder andere daarin dat hierdie posisies op skrif gestel

is. Nou kan navorsers hierop reageer en die NG Kerk kan beplan aan die hand van die

nuwe kennis wat blootgelê is.

Vir die waarde wat die navorsing vir die mede-navorsers gehad het en die effek

daarvan op hulle lewens, kan net hulle verantwoordelikheid neem. Of dit hulle gaan

help of reeds gehelp het om beter te leef in die post-apartheid Suid-Afrika, is ʼn vraag

wat hulle self met hulle lewens moet beantwoord.

1.2 Osmer se ought, en meer

In hoofstuk een is verwys na Osmer (2008) se vier take van die praktiese teologie,

naamlik die deskriptiewe-empiriese, die interpreterende, die normatiewe en die

pragmatiese taak. In hierdie navorsingsverslag is hoofstukke twee, drie en vier

hoofsaaklik gewy aan die eerste twee take. Uit die aard van die navorsing is hier ʼn

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!