25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Hoofstuk 4: Die verhaal oor apartheid – teenswoordige tyd

p222

Die kritiek teen die voetewas-episode was nie soseer gerig op die wassery self nie, dié

is selfs deur Thabo Mbeki as ’n buitengewone en roerende gebaar van versoening

bestempel (De Lange 2006:1). Die kritiek – soos hierbo aangetoon – het gehandel oor

wat nog gesê moes word. Soos Nico Smith (2010a:103) dit stel: “...daar bly nog baie

voete oor...”.

In my opvolggesprek met Hanlie praat ons oor Vlok se optrede. Daar

herhaal ek die vraag in my gemoed oor skuldbelydenis: Ek het ʼn

vraag oor hoeveel mense, wit Afrikaanse Christene,

het nou werklik nou al skuld bely het, as ek daai

word moet gebruik. Om op ʼn punt van hulle lewe te kom

en te sê as ek nou kyk na wat gebeur het in die

vorige bedeling dan besef ek ons het mense te na

gekom. Wat net intellektueel vir hulle op daardie

stadium net hardop gesê het. Ek wonder hoeveel mense

dit regtig doen. Baie mense sê vir jou ons het klaar

bely oor apartheid en dan bedoel hy nie hy het bely

nie... [Albert 12-451]. My vraag is of individuele mense

op ʼn punt al gekom het om te sê maar weet jy dit wat

ons gehad het, was verkeerd. Ek kry so ʼn idee dat

ouens wil daardie stappie spring en sê man kom ons

vergeet dit wat verby is, kom ons gaan nou net aan

[Albert 12-550].

Dit blyk dat dit nie net ek is wat hieroor wonder en waag om dit te verwoord nie.

Thomas Smith (2009b:elektroniese bron) beskryf homself as “a white boy born in South

Africa in 1975. My home language is Afrikaans. I have spent most of my adult life in

predominantly white Afrikaans speaking churches. I am a beneficiary of Apartheid.” In

sy blog (Smith 2009a:elektroniese bron) waag hy dit om vrae te vra oor ʼn net-wit

Afrikaanse kerk. Later reageer hy op die terugvoer van sy lesers en skryf onder andere

oor die kwessie van vergifnis.

“…it has been pointed out rightly that we have to deal with forgiveness.

We have to ask God’s forgiveness and forgive ourselves. But what

about asking forgiveness of those who have been oppressed? I regularly

ask black people in our country whether a white person has asked

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!