25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Hoofstuk 4: Die verhaal oor apartheid – teenswoordige tyd

p181

gelykwaardige geleenthede gebly het, het dit dalk

nooit so seergemaak nie.

Johan sien nie raak dat sy standpunt alreeds die kiem van sy eie ondergang dra nie.

Dit bly ʼn vraag of een groep sulke besluite oor ʼn ander groep kan neem sonder om per

implikasie daarmee ʼn meerderwaardige houding teenoor ʼn minderwaardige in te

neem?

Die standpunt wat Johan hier stel, klink net soveel anders as die woorde

van Thabo Mbeki (1996:elektroniese bron) se bekende I am an African

toespraak tydens die aanvaarding van Suid-Afrika se grondwet:

“I have seen what happens when one person has superiority of force

over another, when the stronger appropriate to themselves the

prerogative even to annul the injunction that God created all men and

women in His image.

I know what it signifies when race and colour are used to determine who

is human and who, sub-human.

I have seen the destruction of all sense of self-esteem, the consequent

striving to be what one is not, simply to acquire some of the benefits

which those who had improved themselves as masters had ensured that

they enjoy.

I have experience of the situation in which race and colour is used to

enrich some and impoverish the rest.”

Van die aantasting van selfbeeld en mensewaardigheid, die misbruik

van ras en kleur, en die miskenning van God se beeld in ander is in

Johan se standpunt nie sprake nie.

Johan is egter nie alleen in hierdie posisie nie. Sommige van die voorstaanders van

apartheid gaan selfs verder. Só skryf Ludolf Du Toit (2010:elektroniese bron) ʼn artikel

op die Pro-Afrikaanse Aksiegroep (PRAAG) se webblad met die opskrif “Apartheid het

sin gemaak.” Hy gebruik ʼn aantal beelde om aan te toon dat elkeen so goed as

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!